Loader

Chef Boerekos

Boerekos

Boerekos

Posts: 8 // Recipes: 1230

All Recipes and Posts by Boerekos

KNOFFEL-KAASBROODJIE

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

500 g Bruismeel500 ml Karringmelk (1 boksie)1.5 koppies Gerasperde kaas (Cheddar werk die beste)1 teelepel Marjoleinklein blikkie heelpit mielies-gedrein1 teelepel Knoffelvlokkies (2e teelepel opsioneel vir ‘n sterker knoffel)2 eiers 1. Meng al die bestanddele goed saam.2. Gooi in ‘n gesmeerde broodpan, strooi ‘n bietjie van die gerasperde kaas oor en ...

Read more

Soppoeier Broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

(nie nodig om te laat rys nie) – ***JPetro*** 500 gram “self raising flour”500 ml karringmelk1 pakkie wit uie sop1 koppie gerasperde kaas Meng alles saam, sit in pannetjie en bak in oond vir 1 uur by 180º.

Read more

Aarbei-Yskastert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 pakkie Tennis Beskuitjies (fyngerol en met 100g margarien of botter gemeng).Druk vas in tertbak en mikrogolf vir 1 minuut en 30 sekondes op hoog. Laat afkoel. (as jy nie mikrogolf oond het nie 110 C voorverhitte oond vir 15 min) 1 blikkie kondensmelk60 ml suurlemoensap250 ml vars room1 bakkie ...

Read more

PAMPOENPOFFERTJIES IN STROOP

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

(Hierdie resep is baie lekker saam met enige tipe gekookte kos, en braaivleis) Bestanddele:500 ml fyngemaakte pampoen250 ml bruismeel10 ml bakpoeier2 ml soutkookolie15 ml botter325 ml suiker200 ml melk40 ml mielieblom175 ml koue waterkaneel Metode:1. Meng pampoen, bruismeel, bakpoeier, sout en eier deeglik. Skepteelepels in warm kookolie. Braai goudbruin en ...

Read more

Mieliepap Blokkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

Dis heerlik vir ontbyt. Maak ‘n lekker pot mieliepap die vorige aand.Maak pap se kante mooi los en laat die pap uit pot gly. Sny in skywe – soos brood. Meng: dit hang af van die hoeveelheid pap –6 eierssout , peper, paprikaDoop die sny pap in die mengsel en ...

Read more

VIS IN BIERBESLAG

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 kop koekmeel200ml mielieblommespunt borrie1 x 340ml blikkie yskoue bierSonneblomolie vir diepbraai600g witvis filette Metode:Meng die koekmeel, mielieblom en borrie saam. Gooi die bier by en roer tot glad. Verhit ‘n dik laag olie oor matige hitte in ‘n kleefvrye pan. Geur die vis met sout en peper en doop ...

Read more

Moussaka

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

3 root g eiervrugte5 murgpampoentjies800g maalvleis3 uie1 blik geblikte tamatie 3el tamatiepuree gekapte pietersielie na smaak gekapte kruisement na smaakmespunt fyn kaneelgrowwe gemaalde swartpeperolyfoliesout na smaak Kaassous100 g botter1/3 kop koekmeel2 kop volroom melk2 groot eiers, Cheddarkaas Spoel eiervrug af sny dit dan in dik skywe.Geur eiervrug liggies met sout ...

Read more

Hawaian Roerbraai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  700g goeie gehalte beesvleis repies. 2 Uie ~ in ringe gesny paar knoffeltoontjies ~ gekneus en gekap 1 pakkie sampioene ~ grof opgekap 3 Soet rissies (1 x rooi, 1 x geel en 1 x groen)  in repies opgekap 1 blikkie pynappel stukkies ~ gedreineer ~ hou sap eenkant ...

Read more

Parmesaankaas Sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

60 ml botter45 ml koekmeel500 ml room100 g parmesaankaas, fyngeraspersout en varsgemaalde swartpeper5 ml fyn neutmuskaat (nutmeg) Plaas botter in middelslag-pot en smelt oor hoë hitte. Voeg meel by en roer met draadklitser tot goed gemeng. Voeg al die room by en meng goed tot daar niks meer klonte is ...

Read more

Wortelmuffins met roomkaasversiersel

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

– Dis die lekkerste Muffins – (Maak: 12) 430 g koekmeel165 g sagte bruinsuiker5 ml bakpoeier2,5 ml koeksodamespunt sout5 ml fyn kaneelkoppie oliekoppie yogurtkoppie pynappelstukke, fyn gesny2 ekstra groot eiers10 ml vanieljegeursel500 ml gerasperde wortel100 g pitlose rosyne VERSIERSEL125 g roomkaas30 g botter, teen kamertemperatuur10 ml fyngerasperde suurlemoenskil5 ml suurlemoensap5 ...

Read more