Chef Boerekos
All Recipes and Posts by Boerekos
Lekker maklike Souttert
1 Sny witbrood1 koppie melkkwart pond kaas2 eetlepels botter3 eiers1 blik weense worsies1 klein uihalf pond ontbyt spek of ham Meng alles (worsies en ham fyn gesny) en bak 40 minute teen 350 grade. Geen kors is nodig nie.
Read moreTorrijas
8 Snye fraansebrood van die vorige dag1 Liter Melk200gr Suikerskil van ´n suurlemoen2 Eiers geklits1 Kaneel stokkie15ml Brandewyn5ml Vanielje geurselOlie Sny die brood in 1cm dik snye.Verhit die melk met die suiker, skil van ´n suurlemoen, kaneel stokkie, brandewyn en vanielje geursel daarin.Sit die snye brood in ´n bak en ...
Read moreTuisgemaakte Blatjang
1kg vars vrugte, appelkose, perskes of tamaties2 uie fyn gerasper1 heel bol knoffel fyn gerasper1,25kg suiker940ml wit druiwe asyn30-40ml fyn gemmer10ml mostertpoeier15ml sout7-10ml rooipeper Was die vrugte skoon af, halveer en verwyder die pitte. Kook tot sag. Maal dan die vrugte fyn of klop die fyn met ´n houtlepel.Kook die ...
Read moreVinnige Gestoofde Beesstert
1 Beesstert van sowat 1,5kg4 Kruienaeltjies4 Peperkorrels1 Lourierblaar250ml tot 500m kookwater of vleisaftrekselSout en peper1 Klein ui1 geelwortelHalwe raap15ml Botter22,5ml Koelmeellom Sny die stert in litte en was deeglik.Sit die vleis in ´n swaar kastrol en voeg die speserye en kookwater by.Stowe 3 tot 4 ure lank, vul vloeistof aan ...
Read moreMaklike Witsous
30ml Botter of Margarine30ml Koekmeelblom1ml Sout200ml Melk´n Knippie Pepper Smelt die botter in ´n kastrol oor lae hitte of oor kookwater.Roer die koekmeelblom, gemeng met sout en pepper, geleidelik by die gesmellte botter tot dit glad is.(gebruik ´n houtlepel)Voeg die melk drupsgewys be en roer deurentyd tot die sous dik ...
Read moreTamatie Bredie
1kg Skaapvleis in stukke gesny 25ml Margarine of oliel 2 Uie gekerf 1 Knoffelhuisie gekneus 10ml Sout Vars gemaalde swart pepper Aftreksel, water or wyn 500g Aartappels in stukke gesny 1kg Tamaties, ontvel en gekap 5ml Suiker 2ml Droë Tiemmie 5ml Marjoram Verhit olie in ´n groot kastrol en sorteer ...
Read moreKinder Kulslaai
goed, gesond en lekker. Dit smaak glo kompleet soos mango en een manier om vir klein kinders hul pampoen te laat eet! Rasper gewone boerpampoen grofVoeg ‘n blik pynappelstukke met sap by asook lemoensap (van die 100% soort).Laat staan oornagGesondheid….! *****JP
Read moreGEBAKTE STOKVIS SICILIAANS
Kooktyd: 25 – 30 minuteTemperatuur: 190°C of 375°4 porsies 600 – 700g stokvisfilette2 eetl olyfolie1 groot ui (fyn gekap)1 stingel seldery (fyn gekap)4 ryp tamaties, geskil en in vier verdeel6 eetl medium-droë witwyn2 eetl water12 groen olywe (ontpit en fyn gekap)1 eetl kappertjiesaad1 eetl gekapte, vars pietersieliesout, peper en suiker ...
Read morePynappel Bier
nogal lief om dit te maak – en ons om dit te drink – Ek neem gewoonlik sommer die skil van een pynappel en gooi so 3 liter warm water daaroor.Dan versoet ek dit na smaak. Ek maak dit gewoonlik taamlik soet, want dit is soos ons daarvan hou. Jy ...
Read more