Loader

Tuisgemaakte Margarien

By : | 0 Comments | On : January 20, 2015 | Category : Uncategorized

Kyk hoe maklik dit is om tuisgemaakte margarien te maak!

bestanddele:

3 eetlepels van groente-olie (sonneblomolie)
2 eetlepels van klapperolie
2 teelepel melk
2 teelepel eiergeel
sommige druppels suurlemoensap
‘n bak met yswater
sout, peper, en enige ander droe kruie

so gemaak::

1. Smelt 2 eetlepels klapper olie in ‘n klein metaal bak oo die vlam van ‘n kers
2. In die tussentyd, vul ‘n groter deursigtige bak met ysblokkies en ‘n bietjie water
3. Sodra die klapperolie gesmelt, voeg by 3 eetlepels van groente-olie in die metaal bak en sit die kleiner bak in die voorbereide ysbak met biejie water
4. Gebruik ‘n draadklitser om die olies te meng en hou aan meng totdat jy sien die kleur verander
5. Voeg 2 teelepels melk en 2 teelepels eiergeel en verwyder die bak uit die yswater hou aan klits en voeg paar druppels suurlemoensap, sout, knippie peper en dan as jy wil kruie , of knoffel na smaak by, meng goed en laat staan bietjie in yskas en WALLA !!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!