Loader

Tag: vetkoek

Ouma se ‘Maklike Hol Vetkoeke

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Lekker bak…!!… Dit werk elke keer en die vetkoeke is lekker hol. Hier is die resep… 8 k koekmeel1 pakkie kits suurdeeg1 eetl sout1 eerl suiker1 liter louwarm waterolie vir braai Knie alles saam. Deeg moet styf wees, anders absorbeer dit te veel olie tydens bakproses) Knie vir minstens 7 ...

Read more

Vetkoek (magwinya)

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Soet, ronde Afrika vetkoek Bestanddele 7 koppies koekmeel (nie bruismeel) 2 teelepels sout 4 eetlepels suiker 1 pakkie Gis (10g) Louwarm water Kookolie (vir braai) Metode: In ‘n koppie gooi die gis en voeg warm water by. Laat staan tot dit begin skuim In ‘n groot bak; meng al die ...

Read more

Klewerige beesvleis roerbraai met vetkoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

  ….so ietsie anders en vingeraflek lekker variasie vir vetkoek 700 g “tenderised steak” in lang repies gesny repies 2 groot uie in ringe gesny 4 knoffelhuisies; gekneus 60 ml kookolie 60 ml botter 100 ml sjerrie (OBS) 1 tl fyngerasperde, vars gemmerwortel 60 ml sojasous 100 ml tamatiesous 100 ...

Read more

Vetkoek Burger

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

… vinger aflek lekker !! Vir die vetkoek: lewer so 6 vetkoeke 1 pakkie “ready made” deeg by supermark 750 ml kook olie om vetkoek in te braai 1 swartsak “unsented”   oop gesny dat dit lekker groot is (dit werk vir my die beste) Sprinkel bietjie olie op jou ...

Read more

Heerlike Winkeldeeg Vetkoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Spaar jouself moeite met die lekker vinnige resep,  lewer so 6 vetkoeke 1 pakkie “ready made” deeg by supermark 750 ml kook olie om vetkoek in te braai 1 swartsak “unsented”   oop gesny dat dit lekker groot is (dit werk vir my die beste) Sprinkel bietjie olie op jou ...

Read more

Kerrie Vetkoeke met ‘n Twist

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

My twist op n kerrie vetkoekie vandag , gesonder sal julle wonder !!!   Gebak en nie gebraai nie..   Easy peasy, gekoopte brood deeg by bakkery, jou eie spesiale kerrie vleisie en bou jou bun en in die oond vir omtrent 20 min ! (160 C) Ek het Canola ...

Read more

Die geskiedenis van Vetkoek

By: Boerekos | 0 Comments | | Category: Boerekos Geskiedenis | Tags : , ,

Vetkoek is ‘n tradisionele Suid-Afrikaanse diep gebraaide brood deeg,  algemeen in Afrikaner kookkuns. Dit is óf bedien gevul met geurige maalvleis of met stroop, heuning, of konfyt. Daar word vermoed die oorsprong van die Nederlandse oliebollen, wat gaan terug na die tyd van die migrasie tydperk te hê. Dit is ... more

Read more

Vetkoek

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

  Hierdie resep lewer so 16 vetkoeke of 1 brood en is n baie lekker deeg. Bestanddele: 1.25 kg koekmeel (gesif), 1 pakkie anchor kits suurdeeg,(10 g ) 10 ml sout, 10 ml suiker, 3 koppies lou warm water met 1 eetlepel wit asyn daarin, 750 ml kook olie om ...

Read more

Skuinskoek

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Nostalgiese bederf 1 pakkie kitsgis 1 teelepel wit suiker koppie lou water 1 kg koekmeelblom knypie sout koppie witsuiker teelepel droe anys 5 eetlepels botter *olie om in te braai Meng die pakkie gis, en teelepel witsuiker met lou water, laat dit gis tot skuimerig Meng die droë bestanddele saam ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!