Tag: tuna
Oe-la-la Tuna
Geblikte tuna altyd ’n staatmaker, die is ‘n eenpot smul randrekker ! (genoeg vir 3) . 250 g rou macaroni 1 ui – gekap 1 groen soetrissie, klein blokkies opgekap 1 tamatie – opgekap 1 knoffeltonntjie, gekneus 50 g all gold tamatie puree 2 blikkies gevlokte tuna, gedreineer 200g gerasperde ...
Read moreViskoekies
1 groot blik sardyne in tamatie of rissie sous 2 blikkies tuna, chunks ~ gedreineer 1 klein ui fyn opgekap 2 knoffeltoontjies gekneus en opgekap halwe groen soetrissie fyn opgekap 2 eiers ~ liggies geklits 6 el koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak rooipeper na smaak wit peper na smaak knippie sout 500 ml kookolie Verwyder die sardyne se ...
Read moreTuna A La King
2 Blikkies Tuna Chunks in olie + – 700ml melk 125 ml room 1 el opgehoopte koekmeel 2 el sampioensop poeier 2 k gevriese ertjies ~ half ontdooi 1 pakkie sampioene ~ skoongemaak en in skywe gesny 1 groot ui ~ fyn gekap sout witpeper 4 el botter Dreineer ...
Read moreTuna Poffertjies
2 blikkies tuna chunks ~ gedreineer halwe ui,baie fyn gekap 2 knoffeltoontjies,gekneus en gekap 2 jumbo of 3 groot eiers 1 tl opgehoopte bakpoeier koppie koekmeelblom bietjie melk mespunt rooi peper mespunt droe pietersielie sout na smaak olie om in te braai paprika vir sprinkel,na gebak Vlok die tuna ...
Read moreSmul Tuna Gebak
Smul lekker tuna en pasta gebak ~ liplekker wenner ! Bestandele halwe pak skulpie pasta ~ amper gaar gekook met bietjie sout ~ gedreineer 2 eiers 1 kop melk 2 el wit uie-soppoeier 2 el koekmeel 1 klein ui, gekap 2 blikkies tuna chunks, (in olie) dreineer 2 koppies gerasperde ...
Read moreVinnige tunatert
Op my spyskaart vannaand – Vinnige tunatert 1 blikkie tuna ½ koppie gerasperde kaas 1 gekapte ui 2 eiers 25 ml koekmeel ½ teelepel bakpoeier knippie sout 200 ml melk gekapte pietersielie Smeer ‘n oondvaste tertbord met botter of olie. Vlok tuna. Meng kaas en uie. Klits eiers, koekmeel, bak- ...
Read moreTuna en Groente Pof Pakkies
………is maklik om te maak en lekker!! Jy het nodig: 1 blikkie tuna – chunks 6 sampioene in skywe 1 geel soetrissie in blokkies 1 rooi soetrissie in blokkies 1 ui, gekap Hand groen olywe in snye 2 kop gevriesde gemengde groente 2 knoffelhuisies 1/2 teelepel paprika knypiel sout 1/2 ...
Read moreBeste Tuna Mayonaise Broodtjies
2 blikkies tuna gedreineer 1/2 koppie mayonaise 1/2 blikkie geroomde soetmielies 1 koppie gerasperde gouda kaas 1 teelepel tabasco sous 2 grasuie fyn gekap sout en peper na smaak Meng al die bestandele goed saam, maak toebroodjies. Mengsel lewer gewoonlik so 10 broodtjies. Rooster in snackwich masjien of pan ...
Read moreKORSLOSE TUNA-QUICHE
45 ml margarien / botter 30 ml koekmeelblom 250g cheddar, gerasper 2 blikkies tuna, gedreineer 6 groot eiers 250 ml suurroom halwe ui baie fyn gekap 30 ml vars pietersielie, gekap (opsioneel) 5 ml droë mosterdpoeier sout en rooipeper na smaak Metode Voorverhit die oond tot 180 grade C. Smeer ...
Read moreTuna Smeer
250 ml tuna in olie 60 ml margarien 15 ml kappertjiesade (capers) 4 repies ansjovis 1 tamatie Blaarslaai swart peper 1. Meng alles behalwe tamatie & blaarslaai saam in voedsel verwerker tot romerig. 2. Smeer oor altwee kante van Franse Baguette rol wat gehalveer is. 3. Sit so drie skywe ...
Read more