Loader

Tag: toebroodjies

Flou val Toebroodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Sit die toebroodjie voor as ligte middagete Gebruik ā€™n verskeidenheid vars brode soos rogbrood of ciabatta of self lekker sadebrood Smeer die broodjies deeglik tot op die hoeke met botter dat jou toebroodjie nie pap word nie 1 groot ryp Avokadopeer 4 eiers hard gekook mayonaise sout en peper na ...

Read more

Beste Tuna Mayonaise Broodtjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

2 blikkies tuna gedreineer 1/2 koppie mayonaise 1/2 blikkie geroomde soetmielies 1 koppie gerasperde gouda kaas 1 teelepel tabasco sous 2 grasuie fyn gekap sout en peper na smaak   Meng al die bestandele goed saam, maak toebroodjies. Mengsel lewer gewoonlik so 10 broodtjies. Rooster in snackwich masjien of pan ...

Read more

Avokadopeer Vulsel

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Avokadopeer – Fyn gedruk Mayonaise Sout en Peper na smaak Ui – baie fyn gerasper Meng alles goed saam en gebruik as ‘n vulsel op ‘n toebroodjie

Read more

Eiervulsel vir toebroodjies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 Gekookte Eiers – Fyn gedruk Kaas – Baie fyn gerasper Tamatiesous – Baie min Mayonaise Knippie Mosterd Sout Meng alles goed saam en gebruik dit as ‘n vulsel op ‘n toebroodjie

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!