Loader

Tag: souttert

Korslose snoek en uietert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

ui, fyngekap25g botter250g gerookte snoek100g beleë Cheddarkaas`n Tikkie rooipepper2 eiers250ml melk5ml mosterdpoeier25ml meelblomsout en varsgemaalde swartpeper MetodeSmeer `n pasteiskottel (22 cm deursnit). Braai die uiin botter in `n pan goudbruin. Bedek die boom van die pasteiskottel met die gebraaide ui. Verwyder alle velen grate van die snoek, vlok en bedek ...

Read more

Lekker maklike Souttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

1 Sny witbrood1 koppie melkkwart pond kaas2 eetlepels botter3 eiers1 blik weense worsies1 klein uihalf pond ontbyt spek of ham Meng alles (worsies en ham fyn gesny) en bak 40 minute teen 350 grade. Geen kors is nodig nie.

Read more

Kortpad Kul Quiche

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

‘n Eenvoudige maar vullend. propvol geur gereg Ons gebruik hier platgerolde broodjies ipv deeg, ‘n lekker kulresep, minder moeite as die oorspronklike maar net so lekker – Chef Don 8 tot 10 snytjies brood Botter – vir smeer 2 Blikkies Bull Brand Corned Meat (Bully Beef) 2 groot uie – ...

Read more

Nog ‘n skeppie Tunatert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Geblikte tuna; ‘n staatmaker in die koskas . 4 blikkies tuna chunks – gedreineer 5 groot eiers – geklits 1 groot pak kaas  &uie skyfies – gekrummel 1 blikkie sampioensop 1 ui baie fyn gekap vars gemaalde swart peper na smaak 1 kop gerasperde cheddar kaas 1 kop gerasperde mozzarella ...

Read more

Babbelaas Souttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Wees Babbelaas se Baas met oorskiet braaivleis Tertkors: 2 kop koekmeel mespunt sout mespunt rooi peper 150g gevriesde botter, gerasper 1 el brandewyn 150 ml yskoue sodawater . Sif die koekmeel, rooi peper en sout saam Vryf die botter in die koekmeel in met jou vingerpunte totdat jy krummel effek ...

Read more

2 Keer bak Souttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

  1 pakkie spek, grof gesny 200g gerookte of kaasworsies opgesny in happie groote 1 tamatie, dun skywe gesny Marmite 1 kop koekmeelblom 1 kop gerasperde cheddar kaas 1 kop gerasperde mozzerella kaas 5ml bakpoeier 5ml mosterdpoeier mespunt rooipeper knypie tiemie 4 el koue harde botter 2 eiers geklits 1 ...

Read more

Korslose Bully-Beef Souttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

hemelse ligte ete, ook perfek vir eenpan ontbyt 1 kop melk 1 blik bull brand boeliebief 1 ui, gekap 1 groenrissie, gekap 1 kop gerasperde kaas 6 ekstra groot eiers, geklits 3 el kookolie rooi en of swart peper na smaak aromat na smaak sout na smaak 4 el koekmeel ...

Read more

Lip lekker Souttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Kors 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout sowat 65 g margarien of botter Maak deeg aan en voer tertbak daarmee uit Vulsel 250 g ontbytspek, gesnipper en gebraai 250 g ham 250 ml kaas, gerasper 3 hardgekookte eiers, opgekap 5 ml mosterd pietersielie Meng alles liggies saam ...

Read more

Spinasie Quiche

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Lekker vinninge Spinasie Quiche 1 Bossie spinasie 250 g Sampioene 1 Groot ui 100 g Spek Sout, swartpeper en knoffel na smaak 1 ½ Koppie kaas 1 ½ Koppie witsous Metode: Was spinasie goed af en sny in repies. Kook stadig in pan met deksel op. Moenie water bygooi nie. ...

Read more

Korslose sout tert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Lekker smul vinnige middagete 450ml melk 1 blik bullybeef 6 viennas opgekap blikkie tuna stukke – gedreineer 2 kop gerasperde kaas ( 1 kop – mengsel) – (1 kop – bo-oor) 150ml koekmeelblom 1 tl bakpoeier 5 groot eiers geklits 1 baie fyn ui gekap knypie sout, mosterdpoeier en gedroogde ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!