Tag: smere
Doopsous en Smere
Avo & MaasMaak avokadopeer, bietjie suurlemoensap en maaskaas saam fyn.Kaas, Appel & SultanasGerasperde kaas, gerasperde appel en sultanas op brood.Kaas & BlatjangGerasperde kaas en blatjang.Kerrie-eierDruk ´n hardgekookte eier fyn met mayonnaise, jogurt en ´n knippie kerriepoeier.Linda-broodjieFyn opgesnyde groen soetrissie en ui saam met kaas op brood waarop botter en blatjang ...
Read moreSalmmousse
500g rooi salm 60 ml asyn 60ml suurroom 12,5ml bereide peperwortel 60ml suurlemoensap 1 pakkie gelatien 5ml sout 5ml bereide mosterd 125ml room 125ml gerasperde Cheddarkaas Metode Dreineer salm, verwyder grate en vel. Vlok salm in `n mengbak met twee vurke. Maak `n pasta van die salm en asyn met ...
Read moreTuna Smeer
250 ml tuna in olie 60 ml margarien 15 ml kappertjiesade (capers) 4 repies ansjovis 1 tamatie Blaarslaai swart peper 1. Meng alles behalwe tamatie & blaarslaai saam in voedsel verwerker tot romerig. 2. Smeer oor altwee kante van Franse Baguette rol wat gehalveer is. 3. Sit so drie skywe ...
Read moreAvokadopeer Vulsel
Avokadopeer – Fyn gedruk Mayonaise Sout en Peper na smaak Ui – baie fyn gerasper Meng alles goed saam en gebruik as ‘n vulsel op ‘n toebroodjie
Read moreEiervulsel vir toebroodjies
2 Gekookte Eiers – Fyn gedruk Kaas – Baie fyn gerasper Tamatiesous – Baie min Mayonaise Knippie Mosterd Sout Meng alles goed saam en gebruik dit as ‘n vulsel op ‘n toebroodjie
Read moreMAKLIKE KAASSMEER
BESTANDDELE: 1kg BERG PROCESSED KAAS (HIERDIE KAAS IS DIE BESTE OM TE GEBRUIK) 2kp MELK 500g RAMA BOTTER METODE: RASPER KAAS KOOK ALLES SAAM OOR LAE HITTE TOT GLAD EN GEEN KLONTE,HOU AAN ROER. NB: ‘N EKSTRA 1/2kp MELK KAN EENKANT GEHOU WORD AS KAAS SMEER TE DIK IS KAN ...
Read moreDeprecated: preg_replace(): Passing null to parameter #3 ($subject) of type array|string is deprecated in /home2/boerekos/public_html/wp-includes/kses.php on line 1745