Loader

Tag: sjokolade

Sjokolade gedoopte Botterkoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Smelt in die mond lekker  – (maak 40) Bestanddele 250g sagte botter 120 ml versiersuiker, gesif 700 ml Bruismeel 1/2 tl sout 20 ml melk *80g blok melksjokolade, oor dubbel koker of in mikrogolf gesmelt . Voorverhit oond 160 C In ‘n lekker groot mengbak room die botter en versiersuiker ...

Read more

Sjokolade Eclair Yskastert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

So verleidelik ! 2 pakkies tennisbeskuitjies 3 kop yskoue volroom melk 2 pakkies MOIR’S instant pudding – vanilla geur 375 ml room . Sjokolade Stroop: ½ kop kakao poeier 1 kop suiker ¼ kop melk ½ kop botter 1 tl vanilje essense Stroop: Bring tot kookpunt, prut saam vir 5 ...

Read more

Sjokolade Mayonnaise koek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

  Die Mayonnaise maak die koek lekker klam. Die koek bly vir dae lank klam . Beste koek ooit! . (Maak 1 groot koek) 500 ml koekmeelblom 150 ml kakaopoeier 15 ml bakpoeier 5 ml koeksoda 3 jumbo eiers – kamertemperatuur 375 ml suiker 5 ml vanieljegeursel 250 ml mayonnaise ...

Read more

Tuisgemaakte Sjokolade Stroop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

1 kop Room 1 kop Suiker 3/4 kop kakao 1 tl vanilla geursel knippie sout 2 el stroop Roer al die bestanddele saam in ‘n lekker groot souspan oor matige hitte totsuiker opgelos is, tot glad en blink Verwyder van die hitte en laat afkoel vir 10 min Gooi in ...

Read more

Koffiesjok Poeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Koffie en sjokolade 2 van jou gunstelinge, dan is die poeding vir jou…. hemels, hemels Bestanddele:(genoeg vir 4-6 porsies) 1 kop bruismeel 2 jumbo eiers, geskei halwe kop witsuiker 1 opgehoopte el kakao poeier 1 opgehoopte tl bakpoeier sout – so mespunt 100ml kookolie 100ml kookwater 5ml vanielje Metode: Voorverhit ...

Read more

Piesang en Sjokolade Lagies Poeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

mooi op die oog en heerlike poeding in ‘n oogknip .. Piesangs 1 pakkie kits sjokolade poeding – maak aan soos pakkie aandui- laat goed stol 1 pakkie tennis koekies, fyn gedruk, knypie kaneel ingemeng.. Skep lagie kits poeding onder in mooi glas, koekie krummels, en dan piesang in skyfies ...

Read more

Sjokolade Mousse

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

100g donker sjokolade 3 eiers – geskei 3 eetlepels Milo poeier 200ml room 2 eetlepels witsuiker Breek die sjokolade.op in glasbak, giet bietjie kookwater oor en los om te smelt (sag te word) Meng eiergele met suiker en meng milo by Meng eierwit met ‘n knippie sout., voeg by jou ...

Read more

Sjokolade Klapper Rotse

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Lekker bederf vir die soettand: halwe kop witsuiker * halwe kop volroom melk * 125g botter * 1 koppie kakao * *Voeg alles bymekaar in lekker groterige kastrol, bring tot kookpunt, en prut vir 5 min terwyl jy aanhou roer, maak seker suiker is mooi opgelos Haal van plaat af, ...

Read more

Sjokolade Beskuitjie Fudge

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Vinnig en maklik, lekker bederf.. 2 el kakao, 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 tl vanilla essence 1 pak marie koekies 1 groot eier. Krummel die marie koekies rof, nie poeier fyn nie Klits eier met vanilla Smelt margarien oor baie lae hitte tot net gesmelt, voeg kakao, versiersuiker, ...

Read more

Troosdrankie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

…heerlike slaapenstyd melkdrankie Roer ‘n halwe koppie kondensmelk by ‘n halwe koppie melk, bring tot kookpunt, gooi in beker, Voeg 4 – 6 blokkies van jou gunsteling sjokolade by, ….roer en geniet.

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!