Loader

Tag: resepte

Pasta met wors en soetrissie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

500 ml penne pasta 6 vark worsies, in byt happie groottes 325 ml pasta sous met sampioene en olywe 125 ml gaar rooi soetrissie 7,5 ml suiker Kook die pasta volgens die aanwysings op die pakkie en dreineer dit. Terwyl die pasta kook, braai die wors tot gaar en lekker ...

Read more

Cranberry-Lemoen Vark Tjops

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

sout na smaak peper na smaak 2,5 ml gedroogde tiemie 500 g vark tjops, ontbeen en dun gesny 160 ml lemoensap 125 ml hoenderaftreksel 125 ml cranberry-lemoen vrugte, gekap Meng die sout, peper en tiemie en strooi dit oor die vark aan beide kante. Braai die vark 2 minute aan ...

Read more

Gebakte Risotto

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

15 ml botter 1 klein ui, fyn gekap 175 ml ongekookte Arborio rys 1 blikkie hoenderaftreksel 2,5 ml Italiaanse speserye 2 ml swartpeper Voorverhit die oond tot 180 grade. Smelt die botter, voeg die ui by en braai dit vir 2 minute lank. Voeg die rys by en kook dit ...

Read more

Kerrie Hoender Slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

300 g gaar hoenderborsies, in blokkies gesny ‘n halwe koppie seldery ‘n kwart koppie mayo 30 ml vars suurlemoensap 15 ml kerriepoeier vars gemaalde swartpeper na smaak Meng al die bestanddele baie goed. Plaas dit in n lugdigte houer en hou dit in die yskas vir tenminste 2 ure.

Read more

Heuning-Pekanneut Hoenderborsies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

30 ml sojasous 30 ml heuning 250 ml graanvlokkies 30 ml fyn gekapte pekanneute 4 hoenderborsies, elk gehalveer, sonder vel en ontbeen peper na smaak Voorverhit die oond tot 220 grade. meng die sojasous en heuning en hou dit eenkant. Meng die graanvlokkies en die neute en hou dit eenkant. ...

Read more

Gebakte maalvleis gereg

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

500 g maalvleis 1 blikkie tamaties Gevriesde pizza deeg 1 koppie gerasperde chedder kaas ‘n kwart koppie gerasperde parmesaan kaas Voorverhit die oond tot 220 grade. Braai die maalvleis tot bruin. Voeg die tamaties by en kook ‘n verdere 2 minute. Plaas die deeg in ‘n oond bak en druk ...

Read more

Gebraaide Scallops met chilli mayo

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

45 ml mayo 22,5 ml gebottelde chilli sous ± 12 scallops vars gemaalde swart peper na smaak 15 ml Italiaanse brood krummels 30 ml olyfolie Meng die mayo en chili goed saam. Plaas die scallops, peper en die broodkrummels in n sakkie, maak dit toe en skud dit goed, maak ...

Read more

Tamatie-Uie-Feta Omelet

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 – 3 eiers sout en peper na smaak olyfolie 30 ml fyn gekapte rooi ui paar kersie – tamaties, halveer, en gebraai in warm botter ‘n kwart koppie krummel Feta kaas 1 knoffelhuisie en kruie na smaak Meng die eerste 3 bestanddele goed. Verhit die pan oor medium hitte ...

Read more

Outydse Mosbolletjies

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Regte, egte outydse resep – maak seker jy het baie tyd vir die een!!! 500 g Rosyne (met pitte) 1.5 liter (6 koppies) Water ½ koekie gis (droog of saamgepers) of 7,5 ml ( ½ eetl) aktiewe droë gis 5 kg Witbroodmeelblom 500 g Botter of Margarien of 250 g ...

Read more

Chipotle-Chutney Tuna

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

75 ml mango chutney 10 ml lemmetjiesap 2 ml rooipeper 4 tuna filette (+- 170 g elk) Cooking Spray 30 ml vars gekapte cilantro Sit die oond op volrooster. Meng die lemmetjiesap en rooipeper. Meng die chutney en die lemmetjiessap mengsel. Plaas die vis op ‘n oond rooster bak en ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!