Loader

Tag: Resepte in Afrikaans

Koffie-Cola Hoendervlerkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Die is ‘n vinger aflek lekkerte, jy sal verbaas wees hoe die koffie; Coca-cola en Soya mekaar komplimenteer 1.5 tot 2 kg hoendervlerkies 1 eetlepel. gemaalde swart peper 1 klein ui fyn gekapte 2 duim grootte stuk vars gemmer – geskil en in skyfies gesny 5 knoffeltoontjies – geskil en ...

Read more

Braaivleis Bruinpoeding Potjie

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

Jy het nodig 2 eiers 1 eetlepel botter of margarien, gesmelt 1 eetlepel gouestroop 2 koppies koekmeel 1 teelepel bakpoeier knippie sout 1 teelepel koeksoda ½ koppie melk 3 el appelkooskonfyt knippie gemaalde gemmer Vir die sous: 4 koppies water 1 teelepel vanieljegeursel 4 koppies suiker 1 koppie room   ...

Read more

3 Kaas Omelette

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Smul lekker ontyt, selfs vir ‘n ligte aandete met ‘n groenslaai Genoeg vir: 1 bestanddele 2 tot 3 eiers geskei Gouda, gerasperde Cheddar, gerasper Black Pepper fetakaas, gekrummel 1 eetlepel botter 1 teelepel sonneblom olie sout en swartpeper vars grasuie voorbereiding Klits die eierwitte in ‘n droë bak tot sagte ...

Read more

Sweet Chilli Oond Snoek

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

1 kg snoek, ontdooi en gevlek botter sout en suurlemoenpeper na smaak halwe koppie appelkooskonfyt halwe koppie sweet chilli sauce rooipeper Voorverhit oond na 180 C Spoel die snoek deeglik af onder koue water en druk dit goed droog met kombuispapier. Smeer die snoek aan beide kante goed met botter ...

Read more

Kom huistoe appeltert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

As die verlange byt…… Ma se kom huistoe appeltert 3 el botter 1 kop witsuiker ¼ Koppie melk 3 groot eiers 1 kop koekmeelblom 1 tl bakpoeier koppie vol fyngedrukte tertappels knypie sout room die botter en suiker saam tot lig roer eiers een-een by mengsel, roer mooi na elkeen ...

Read more

Hoender Pasta

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestandele: 2 x  500g pakke penne pasta 2 kg ontbeende hoerder bors filette in repies gensy 1 Green pepper in stukkies gesny 2 Groot uie grof gekap 10ml knoffel 1 klein blikkie tamatie puree 1 Groot pak swart sampioene 2 Koppies wit wyn 250ml room 10ml Pietersielie Parmesan kaas Olyf ...

Read more

Konfyt Vierkante

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

  Wat het jy nodig: 1 1/2 kop witsuiker 1 kop sagte botter 4 1/2 kop koekmeel 4 tl bakpoeier 1 tl vanilje geursel 2 groot eiers handjie vol korente Fyn Gerasperde Suurlemoenskil, so 2 eetlepels vol 1/2 kop marmelade konfyt 1 koppie appelkoos konfyt Voorverhit oond by 180 C ...

Read more

Kondensmelkbeskuit

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 kg bruismeel 125 ml suiker 500 ml semels 250 ml volkoringmeelblom 150 ml sesamsaad 150 ml sonneblomsaad 15 ml bakpoeier 5 ml sout 2 eiers, geklits 500 ml karringmelk blikkie kondensmelk 450 ml botter gesmelt Voorverhit oond tot 180 grade celcius. Plaas droe bestanddele in n mengbak en meng ...

Read more

Geurige Hoender

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

280g wortels, in dun skywe gesny 4 dun skywe lemoen en sap (90 ml) 2 stukke waspapier (45×45) 2 hoenderborsies sout en peper 30 ml olie 2 roosmaryn takkies 15 ml heuning Geur die hoender met sout en peper en braai die hoender, aan al die kante, in die olie. ...

Read more

Koue Komkommersop

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

1 groot komkommer 500 ml natuurlike jogurt of suurroom 15 ml suurlemoensap 5 ml gedroogde kruisement 5 ml dillesaad 2 ml sout vars kruisementblare vir garnering Skil die komkommer, sny dit in die lengte deur en onpit dit. Rasper dit grof. Klits die jogurt of suurroom tot heeltemal glad met ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!