Loader

Tag: Resep

Sjokolade-koffiesous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Sjokolade-koffiesous375 ml room90 ml gouestroop200 g donker sjokolade, gekap5-10 ml kitskoffiepoeier5 ml kaneelVerhit alles stadig saam oor lae hitte tot glad. Bring tot kookpunt en prut tot die sous dik genoeg is om die agterkant van ‘n lepel te bedek. Laat afkoel tot louwarm. Lewer ongeveer 500 ml sous. Ryk ...

Read more

Vlakvarkbredie

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 kg vlakvark, in blokkies gesny250 ml koekmeel (gegeur met sout, peper en gemengde, droë kruie) 45 ml olie45 ml botter1 pak (250 g) repiespekvleis, gesnipper2 groot uie, in wiggies gesny4 knoffelhuisies, in stukkies gesny500 ml wildsaftreksel10 middelslag baba-aartappels, gehalveer250 ml port2 lourierblare2 takkies vars roosmaryn1 pak (250 g) knopiesampioene, ...

Read more

Outydse bonesop met broodkluitjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Sop100 g spekvleis, in kleiner stukke gesny1 pak (500 g) droëbone, geweek3 liter (12 k) water500 g beesskenkelvleis, in stukke gesaag1 ui, grof gekap1 beesvleisaftrekselblokkie2 ml neutmuskaat125 ml fyn gekapte vars pietersielieSout en vars gemaalde swartpeper na smaakKluitjies8 snye witbrood, korsies afgesny25 ml botter15 ml fyn gekapte pietersielie2 eiers, geklitsSout ...

Read more

Ouma se ‘Maklike Hol Vetkoeke

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Lekker bak…!!… Dit werk elke keer en die vetkoeke is lekker hol. Hier is die resep… 8 k koekmeel1 pakkie kits suurdeeg1 eetl sout1 eerl suiker1 liter louwarm waterolie vir braai Knie alles saam. Deeg moet styf wees, anders absorbeer dit te veel olie tydens bakproses) Knie vir minstens 7 ...

Read more

Boneslaai met koljander en amandel pesto

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Boneslaai met Koljander en Amandel-pesto Koljander en Amandel-pesto 2 knoffelhuisies500 ml vars koljanderblare30 ml parmesaan- of pecorino-kaas50 g geblansjeerde amandelssout en vars gemaalde swartpeper na smaak150 ml olyf- of canola-olie Meng die knoffel, koljanderblare, kaas, amandels, sout en peper in ‘n voedselverwerker tot fyn. Voeg die olie geleidelik deur die ...

Read more

Lekker Sosaties

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Dis die beste sosaties wat jy ooit gaan proe, maar jy kan nie Saterdag middag 4-uur besluit om hulle teen 6-uur op die braai te hê nie. Glo my, hulle is die beplanning werd! 1.5 kg blokkies Vleis (kombinasie Vark & Bief werk lekker) Melk-marinade 2 gekneusde Suurlemoen Blare125ml Melk1 ...

Read more

Vis Paella

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Ek hoop nou net as jy praat van ‘n vis paella resep, praat jy ook van seekos vis? Goed hier is ‘n wonderlike resep en ek self is nie van die Kaap af nie en is al op menigte kere gekomplimenteer met my paella wat ek bedien het, ek wil ...

Read more

Perske bedruipmengsel

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

25 ml perske pureé5 ml suurlemoensap30 ml heuning5 ml gekapte gemmerwortel Meng alles saam en bedruip vleis terwyl jy braai.

Read more

Duiwelsrib

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele:Varkribbetjies1 eetlepel marmite5 eetlepels suiker1 eetlepel mielieblom2 eetlepels asyn3 eetlepels fyn gekapte gemmerkonfytof 2 teelepels gemaalde gemmer1 huisie gekapte knoffelMetode:

Read more

Lekker Potbrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Lekker potbrood saam met braaivleis. klaar brooddeeg250 ml room1 pakkie sop (sampioen is baie lekker)bietjie knoffelswartpeperenige ander vars kruiegrasuitjie gekerfpietersieliebasielkruid Meng alles saam en sit in gesmeerde ysterspot. Kan bak in oond, maar die lekkerste as dit op die vuur gedoen word. Sit kole om die pot en bo-op deksel ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!