Loader

Tag: Pynappel

Wortelslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Moenie die slaai te lank voor die tyd maak nie, die gerasperde wortel moet nog lekker krakerig wees as jy die slaai voorsit .5 groot vars Wortels 1 groot ryp Pynappel geskil, kern uitgeaal en in happie grootte blokkies opgesny Lemoensap (vars uitgedruk of gekoop) 1 tl suiker . Metode ...

Read more

Braaivleis aptyt opwekkers

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Soetrissie pynappel en chorizo kebabs 1 vars pynappel, afgeskil en hap grootte gesny 500 g chorizo-wors, in duim dikte skyfies gesny 5 el heuning (stroop werk ook as vervanger) 500 ml Sweet chillie sous 4 knoffeltoontjies gekneus en fyn gekap 4 el bruinsuiker , opgelos in bietjie warm water 1 ...

Read more

Cremora Pynappel Tert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Dubbele lekkerte 1 pakkie tenniskoekies (hou 3 eenkant vir krummel) 1 x 500g pak cremora poeier 1 blik fyngemaakte pynappels 1 kop kookwater 1 pakkie suurlemoen of pynappel jellie ~ aangemaak met halwe kop kookwater,en effe afgekoel 2 blikkies kondensmelk baie koud, verkieslik oornag verkoel in yskas 1 kop suurlemoensap ...

Read more

Pynappel Sjerrie Yskastert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Lekker, lekkerder, lekkerste smul die!! 1 pakkie tennisbeskuitjies appelkooskonfyt 200 ml sjerrie 1 pakkie suurlemoenjellie koppie kookwater 1blik kondensmelk 440g fyn pynappel *geklopte room vir versiering 1 flake ~ gekrummel Smeer tennisbeskuitjies met appelkooskonfyt en plaas 2 opmekaar soos toebroodjies Pak in diep vierkantige bak. Besprinkel die beskuitjies “toebroodjies” goed ...

Read more

Soetsuur Vark en Pynappel Kerrie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

800 g varkvleis in blokkies gesny 50 ml olie 2 groot ui, gekap 4 knoffelhuisies, gekneus duim grootte stuk vars gemmer, gerasper 5 tl kerriepoeier van eie keuse 1 kaneel stokkie 1 pakkie knorr ,sweet and sour sauce 400 ml water 1 blik pynappelstukke In ‘n groot pot, verhit olie ...

Read more

Spek Pynappel Kebabs

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele Repies (streaky) bacon ~ spek vars of geblikte pynappel stukkies Sparerib marinade (Steers marinade werk lekker)   Rol 1 spek repie om elke stukkie pynappel, ryg op sosatie stokkies tot vol. Verf liggies aan albei kante met marinade, rooster tot bros oor kole by die volgende braai of rooster ...

Read more

Pynappel Yskastert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Die lekkerste bederf ! 1 Blikkie ingedampte melk BAIE koud (Ideal Melk) verkoel in yskas vir dag. 2 pakkies jellie (Pynappel of suurlemoen geur). 1 Groterige blik fyn pynappel. 2 Pakkies Tennis beskuitjies. *grinnadella pulp (opsioneel) METODE: 1. Maak die twee pakkies jellie aan met 1 koppie kookwater. Sit in ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!