Tag: pork belly
Stadig Geroosterde Varkpens met Perskes
‘n Eenvoudige, lui maar uithaler resep, vinger aflek lekkerte ! Jy het nodig+- 1Ā½ kg Varkpens (pork belly) ā spek se bolaag in repies gesny, tot teenaan die vleis410g blik KOO perskeskywe in stroopGrowwesout en Peper na smaakBotter *swaargewig foelie So gemaak:- Voorverhit oond 180C Spoel die varkpens deeglik af ...
Read moreOondgeroosterde Varkpens
Een van die lekkerste vleisstukke van ‘n varkie. Min moeite, eenvoudig, maar lekker ! + – 1Ā½ kg varkpens (pork belly) – spekbolaag in repies gesny, tot teenaan die vleis 3 el growwe sout 15 ml growwe gemaalde swart peper Ā¼ tl fyn naeltjies 3 el appelkooskonfyt . Voorverhit die ...
Read more