Loader

Tag: pampoen

Frikkadel – Skorsies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

2 gunstelinge in 1, kyk nou net so frikkadel ! (genoeg vir 6 porsies) 3 lekker groot skorsies, gehalveer en ontpit. Maak ‘n mooi diep holte met eetlepel in elke skorsie Frikkadelle: 500 g maalvleis 1 ui, fyn opgekap 2 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 1 tl kerriepoeier 1 tl tiemie ...

Read more

Diepgebraai Pampoenpoffertjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Oorskiet pampoen? Hier is ‘n heerlik verslawende plan ! Jy benodig: 1 kop pampoen, droog gekook en fyn gedruk (moenie waterig wees nie) 1 kop koekmeel 2 tl bakpoeier mespunt gemmer poeier mespunt sout 2 eetl strooisuiker 2 eiers 75 ml volroommelk 750 ml kookolie, vir diepbraai *kaneelsuiker So gemaak: ...

Read more

Gebakte Sherrie Botterskorsie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 lekker groot botterskorsie, mooi skoon gewas, lekker dik skywe gesny met skil aan sap van 1 lemoen 1 kop sherrie bruinsuiker botter pypkaneel sout na smaak foelie Voorverhit oond 180 C Smeer oondvaste bak se bodem liggies met botter. Pak jou pampoen skywe langs mekaar in die bak Gooi ...

Read more

Butternut Sop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.2 / 5)

Die sop is baie eenvoudig. 1 lekker groot butternut, geskil en blokkies opgesny 1 groot uit opgekap 3 knoffeltoontjies 6 el botter 1 bakkie maaskaas 3 blokkies aftreksel (hoender of groente) 3 koppies kookwater knypie rooipeper Sout en wit peper na smaak Braai die uie en knoffel, rooipeper in die ...

Read more

Pampoen Onbyt Muffin

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

3 kop koue gaar pampoen ( nie waterig nie) halwe kop bruinsuiker 3 groot eiers 1 kop Nutty Wheat-meel halwe kop muesli onbytgraan 2 tl bakpoeier knypie sout knypie fyn pypkaneel halwe tl Koeksoda 2 el sagte botter *gemengde kaneelsuiker Druk oortollige water van pampoen af In lekker groot mengbak ...

Read more

Pampoenbroodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

500 ml gaar pampoen fyn gedruk 375 ml suiker 125 ml kookolie 2 eiers geklits 500 ml koekmeelblom 2 ml neutmuskaat 2 ml kaneel 2 ml sout 5 ml koeksoda opgelos in 30 ml melk. Klits die suiker en kookolie by die fyn pampoen. Voeg die eiers by en klits ...

Read more

Gebakte Pampoen, Patat en Sampioen Genot

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (2.8 / 5)

Heilsaamheid in een Gereg..!! Jy het nodig: 700 g pampoen en patat gemeng – geskil en in skywe gesny 1 rooi soetrissie – ontpit en in blokkies gesny 250 g sampioene – gehalveer 15 ml pietersielie sout en peper – na smaak 250 ml room 1 pakkie bruinuiesoppoeier 2 kop ...

Read more

Ouma se Soetpampoen

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Gebruik lekker ou boerpampoen of “butternut” Jy het nodig: 3 eetlepel botter of margarien 750 g pampoen, in dik skywe gesny 1 kop suiker knypie fyn kaneel 100 ml kookwater Voeg die pampoen in pot, gooi suiker , botter en kaneel by, giet kookwater oor, sit op plaat bring als ...

Read more

Pampoen en Hoenderkerrie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Verdryf die koue met trooskos Jy het nodig: 1 medium hoender in porsies gesny 45ml olie 2 groot uie, in ringe gesny 10 ml fyngedrukte knoffel 10 ml vars gerasperde gemmerwortel 25ml matige kerriepoeier 2 groot tamaties, ontvel en gekap 750ml pampoenblokkies sout en vars gemaalde swartpeper 250ml hoenderaftreksel 30ml ...

Read more

Mash vir vol tjol klein seuntjies!

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Ben 10   –   Mash vir vol tjol klein seuntjies! Bestanddele 4 groot aartappels geskil en in stukke gesny 4 groot murgpampoentjies (groen) in stukke gesny skil aan 1 ui fyn gekap 100gr botter melk sout en peper   Kook aartappels en murgpampoentjies tot sag, dreineer. Braai uie in ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!