Tag: oudtydse
mamma kraai se boerewors
Enigeen op hier lief om vleis te bewerk en ‘n allerheerlike Boerewors resep wil hê, hier is die een wat ek al die jare gebruik het. 1½ kg beesvleis1½ kg varkvleis500 g. varkspek, in klein blokkies gesny (skaapvet kan hier vervang word)6 el heel koljander2 el sout2 el swart peper10 ml fyn ...
Read moreLennon’s Hoesstroop
Net die regte ding om nou byderhand te he Lennon’s Hoesstroop resep: 2x botteltjiesTurlington 2x botteltjies Borsdruppels 1x botteltjie Pepperment druppels 500 ml heuning 500 ml Gemmer Brandewyn 2 eetlepels pypkaneel Meng alles goed saam, en eet n eetlepel vol 4 keer per dag..
Read moreKnoop Broodjie
Maklike en oulike manier met winkeldeeg om ‘n broodjie mooi te laat vertoon 1 pakkie winkeldeeg 1 eier geklits bietjie koekmeel om oppervlak mee te sprinkel botter gesmeerde oondpan Voorverhit oond 180 C Druk deeg plat op koekmeel oppervlak Deel in 2 dele, en rol nou lang ...
Read moreSjokolade Botterversiersel
Die versiersel bly maar bo, sonder fieterjasies – genoeg vir 1 koek 1 x 500 g versiersuiker- gesif 200 g sagte botter (Rama/Stork) werk ook baie goed 3 el opgehoopte kakao poeier 50 ml melk 2 tl vanielje geursel . In n groot mengbak, room die botter tot lig en ...
Read moreKondensmelk Mosterd Aartappelslaai
Heerlike onthou aartappelslaai soos ons mee groot geword het Bestanddele 4 groot aartappels 3 groot eiers – hard gekook 1 ui fyn opgekap Mayonnaise: 1 x 750g Bottel Crosse & Blackwell mayonnaise ½ blikkie kondensmelk 2 tl mosterdpoeier aangemaak met bietjie melk sout en peper na smaak pietersielie . . ...
Read moreOudtydse Vla Koekies
Ek deel graag vandag die klein staatmaker koekies ~ “Oudtydse Vla Koekies ” ~ uit skoonma se boekie, die is ‘n wenner, en jou koekieblikke kan jy gereeld volmaak met die vinnige staatmaker … 250 g botter 250 g suiker 2 eiers 1 tl vanielje geursel 3 el vlapoeier 4 ...
Read moreOudtydse Boerbeskuit
Maak: 50-60 stukke Bereidingstyd: 11⁄2 uur, plus rys- en uitdroogtyd Baktyd: 1 uur Oondtemperatuur: 190 °C 22 g vars gis (of 10 ml aktiewe droë gis) 5 ml suiker 30 g (55 ml) koekmeel 250 g (270 ml) botter 150 ml melk 1,25 kg koekmeel, gesif gesmelte botter om oor ...
Read moreStampmielies en Bone met Spek
Op die oudtydse manier, nes ouma sin !! 3 kop droë stampmielies 2 kop droë gespikkelde bone 200 g varkspek in blokkies gesny bietjie botter sout swartpeper na smaak **Spekkies – In bietjie botter gebraai tot liggies bruin Vroegdag gooi jou stamp en bone in ‘n lekker groot skottel ...
Read moreGemmerpoeding
heerlike gemmerpoeding ~ SONDER EIERS – chef sharkie Deeg: 2 eetlepel goue stroop 1 eetlepel botter 1 teelepel koeksoda ¼ koppie melk 1 eetlepel asyn ½ teelepel gemmer 1 eetlepel appelkooskonfyt 1 koppie meel Stroop: 2 koppie water 1 koppie suiker knippie sout ½ teelepel gemmer Metode Deeg: Meng alles in ...
Read more