Loader

Tag: mieliepap

Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’  – die naam sê als, Vir die stywepap: Jy benodig: 2 kop mieliemeel 3 kop water 1 tl sout Metode Gebruik ‘n swaarboompot Voeg water in pot en bring tot kookpunt, voeg sot by Voeg die mieliemeel stadig by en roer heeltyd met ‘n papvurk ...

Read more

Biltong en Kaas Paptert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Heerlik saam braaivleis of enige bygereg of sommer op sy eie Vir die pap: 1,25 liter water 1 tl sout 2½ kop mieliemeel 1 groot blik geroomde suikermielies ½ tl gedroogde tiemie . Bestanddele Tert: 4 el botter 1 ui, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus 1 pakkie knopiesampioene ; skyfies gesny 1 groot ...

Read more

Mieliepap tert poffertjies:

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

lekker so op sy eie , of ‘n lusmaker by die braaivleis.. 1 kop gaar dik stywe mielie pap – afgekoel (nie slappap of te styf nie) 1 kop koekmeelblom 3 t/lepels bakpoeier knypie mosterdpoeier knypie cayenne peper pakkie spek, opgkap en brosbruin gebraai ‘n eier 2 gerookte worsie – ...

Read more

Krummelpap

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Op sy beste saam met melk, botter en suiker, of suurmelk, of braaivleis, met tamatiesmoor. 2 koppies water knippie sout 4 koppies mieliemeel melk botter Bring water en sout tot kookpunt Voeg mieliemeel by in ‘n hopie in die middel van die kastrol , Sit deksel op en verlaag hitte ...

Read more

Slappap Poffertjies

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Baie lekker vir apteit- wekkers voor braaivleis… Maak ‘n  stywe slap pap 1 kop Mieliemeel 3 kop water Bestanddele: 2 kop Slap pap 2 kop Koekmeel 2 kop Gerasperde kaas 4 teel Bakpoeier 2 eiers halwe teelp rooipeper (Cayene peper) kwart teelp mostertpoeier Knippie sout aromat Meng alles saam, behalwe ...

Read more

GEMENGDE MIELIEPAP

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

GEMENGDE MIELIEPAP – Luzette Liebenberg Jackson – via facebook 125 g mushrooms 2 blokkies hoender aftreksel 250 ml gemengde groente 50 ml margarien 750 ml water 625 ml mieliemeel 125 ml gerasperde cheddar kaas Kook gekapte mushrooms, gemengde groente en hoender aftreksel in die water, voeg dan botter by Voeg ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!