Loader

Tag: melktert

Melktert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

KORS 1 kop (afgestroopte) koekmeel1 t (afgestroopte) bakpoeierknippie sout1 eier1 e botter1 e suiker Room eier, botter, en suiker. Voeg droë bestanddele by en smeer in 2 melktert panne. (bak vir ‘n paar minute indien foeliepanne gebruik word) VULSEL 600 ml melk3 e maizena1 e koekmeel2 e botter1/2 kop suiker6 ...

Read more

Heuning en Amandel Melktert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

  Kors: 1 pakkie tennisbeskuitjies fyn gedruk ½ kop botter ½ tl fyn gemmer . Vir die vulsel: 3 kop volroom melk 80 ml heuning 4 groot eiers ¼ kop suiker 3 el koekmeel 3 el meelblom (maziena) mespunt neutmeskaat (nutmeg) 2 el botter ½ tl amandel geursel (essence) ½ ...

Read more

Suurlemoenmelktert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

‘n Lekker twist in die Melktert, dubbele lekkerte 2  gunstelinge in een tert ! ..( ..lewer 1 baie groot tert) Kors 200 g botter of margarien 2 x pakkies tennis beskuitjies, fyngedruk . Suurlemoen vulsel mengsel 2 x 385 g blikkies kondensmelk 250 ml suurlemoensap . Melktertlaag 4 kop melk ...

Read more

Smeerdeeg vir Melktert Kors

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Genoeg vir 3 foelie tertbakkies 1 ekstra groot eier 4 el botter / margarien 25 ml suiker 2 ml vanielje geursel 125 ml koekmeel 5 ml bakpoeier knippie sout   Voorverhit  oond na 180 C Skei die eier, verroom die botter / margarien, suiker, vanielje en eiergeel saam. Sif die koekmeel, bakpoeier ...

Read more

Lagies Melktert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

2 pakkies tennis beskuitjies 1 Liter Melk ¼ kop suiker 1 ekstra groot Eier 1 Blikkie Kondensmelk 1 Hoogvol eetlepel vla-poeier 2 Eetl Mielieblom (maizena) ¼ t Sout 1 t botter 1 t vanieljegeursel Metode: 1. Maak pasta van die vla, mielieblom, suiker en eier. 2. Verhit die melk & ...

Read more

Ouma se Soet Broskors Melktert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Lus vir iets tuisgebak, nostalgiese bederf …?? “Ouma se Soet Broskors Melktert ” Soet broskors: 125g botter 125ml suiker 1 eier, liggies geklits 500ml meel, gesif 5ml bakpoeier 1ml sout Verroom botter en suiker totdat mengsel lig en romerig is. Klop eier in, en roer dan droë bestandele by. Knie ...

Read more

Kondensmelk Melktert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

Dubbele Lekkerte ! 1 blik kondensmelk 3 kop water kop melk 6 hoog vol eetlepels mielieblom (cornflour) 2 eiergele ~ geklop 1 teel margarien 1 teel vanielje geursel pak tennisbeskuitjies fyn kaneel Metode In lekker groot pot, bring kondensmelk en water tot kookpunt In ‘n beker meng die cornflour met ...

Read more

Korslose Amarula Melktert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Gee die geliefkoosde bederf so bietjie skop ~ hemels !! Jy het nodig: 2 kop volroom melk 1 kop Amarula 1 kop koekmeel 2 tl bakpoeier 1 kop witsuiker 4 eiers geskei 4 el botter – gesmelt knypie sout fyn pypkaneel So gemaak: Voorverhit oond na 180°C Klits saam gesmelte botter, ...

Read more

Beste Melktert Ooit

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Ouma se Melktert ~ die bly ‘n staatmaker ~ keer op keer Soet broskors: 125g botter 125ml suiker 1 eier, liggiesgeklits 500ml meel, gesif 5ml bakpoeier 1ml sout Verroom botter en suiker totdat mengsel lig en romerig is. Klop eier in, en roer dan droë bestandele by. Knie liggies. Plaas in ...

Read more

Sondag Melktert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Marietjie se sondag melktert Kors 2 koppies koekmeelblom 2 tl bakpoeier el witsuiker halwe koppie sagte botter 2 groot eiers geklits Vulsel blikie kondensmelk – hou leeg blikkie 5 el maziena tl vanielje 3 el botter 4 eiers geskei (hou-eiergele eenkant) – klits eierwitte baie styf kookwater – so 2 ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!