Tag: ligte etes
Hoender “Strip-Sub”
Min moeite maar met baie geur, vinger aflek lekker lekkerte Almal gaan die een geniet Jy het nodig 1 groot vars Franse-broodrol 2 groot uie, geskil, ringe gesny en gebraai tot bruin en geurig 350g hoenderborsies, ontvel en ontbeen, repies opgesny 1 groot groen soetrissie – opgekap in repies ...
Read moreWarmbrakkies met ‘n kinkel
Vergeet van tamatiesous, hiers ‘n vingeraflek lekker idee 6 Broodrolletjies Blaarslaai – opgesnipper 6 rooiworsies van jou keuse ( goeie gehalte) plus bietjie botter vir braai 3 agurkies – in langwerpige vingers in die lengte afgesny romerige koolslaai (sien onder vir resep) Mosterdsous Koolslaai: 1/2 kop mayonnaise 1/3 kop sugar ...
Read moreCola Hoenderrepies op rolletjies
1 kg hoenderborsies, ontbeen en repies opgesny sous: 1 kop sweet chilli sous 3 el gouestroop 750 ml coke 6 el bruinsuiker 2 el bruin asyn 1 tl fyn gemmer 4 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 1 ui fyn opgekap 3 el botter sout en peper na smaak 6 tot 8 broodrolletjies vars ...
Read moreJantjies (corn dogs)
Kinders is versot hierop, lekker vinnig en ma en pa gaan net so lekker hieraan smul 8 Russians of Viennas of Frankfurters (gaargemaak) 2 kop koekmeel 2 teelepel bakpoeier 2 kop mieliemeel 2 kop melk 2 eier bietjie sout bietjie aromat bietjie rooipeper Olie vir braai ekstra koekmeel om worsies ...
Read moreKaas en Marmite Wielletjies
Heerlike versnappering vir ligte middagete tot by die kosblik, so maklik soos koekies eet 1 rol blaardeeg – ontdooi Marmite smeer 2 kop Cheddar kaas – gerasper So gemaak Voorverhit oond 200 C Rol die ontdooide blaardeeg oop Smeer lekker dik met Marmite Sprinkel met gerasperde kaas Rol nou die ...
Read moreSmul Worsrolpasteie
Reg in 30 min, tuisgebak die beste ! (genoeg vir 6 pasteitjies) 1 rol blaardeeg – ontdooi 6 varkworsies – liggies gaargemaak~ afgekoel 2 eier, geklits Voorverhit oond tot 200 C vir afskop bak, en verlaag na180 C deur bak proses Rol die deeg oop op ’n skoon werkoppervlak, hou ...
Read more2 Keer bak Souttert
1 pakkie spek, grof gesny 200g gerookte of kaasworsies opgesny in happie groote 1 tamatie, dun skywe gesny Marmite 1 kop koekmeelblom 1 kop gerasperde cheddar kaas 1 kop gerasperde mozzerella kaas 5ml bakpoeier 5ml mosterdpoeier mespunt rooipeper knypie tiemie 4 el koue harde botter 2 eiers geklits 1 ...
Read moreTUNATERT
KORS BESTANDDELE 125 gr margarine in blokkies 65 ml kookwater 250 ml bruismeel METODE Gooi kookwater oor margarine en roer tot sag. Voeg meel by en meng tot sagte deeg. Voer ‘n gesmeerde tertbord met deeg uit. VULSEL BESTANDDELE 1 blik tuna – gevlok 4 ml pietersielie 3 groen snoep ...
Read moreGevulde Baguette
3 klein tamaties, in skywe gesny 16 basiliekruid blare n halwe baguette (dun franse brood) kruie botter Sny die baguette in skywe, maar moet dit nie reg deur sny nie. Smeer die skywe met kruiebotter en vul met n tamatieskyfie en n basiliekruid blaar. Plaas die baguette op n koekieplaat ...
Read moreMacaroni-en-Tuna-gebak
500 g macaroni 2 blikkies tuna in olie 1 blikkie tamatie-en-uie-smoor 200 g cheddarkaas, grof gerasper 250 ml room 5 ml sout Verhit die oond tot 180 C. Smeer n vlak oondvastebak met botter. Kook die pasta tot sag en dreineer dit goed.Vlok die tuna en voeg dit by die ...
Read more