Loader

Tag: Lekkergoed

Pofferige Meringues

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

3 Eierwitte´n Knippie sout1ml Kremetart250ml Strooisuiker2,5ml Vanieljegeursel Voorverhit die oond tot 120 grade C (250 Grade F)Klits eierwitte met sout en kremetart styf maar nie droog nie.Voeg strooisuiker lepelsgewys by, klits goed na elke byvoegingen voeg geursel by net voor laaste 2 lepels suiker.Voer ´n bakplaat met botterpapier uit.

Read more

Bar One Fudge

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Drie bestanddele lekkerte 400g cadbury’s melk sjokolade blok 395g blikkie kondensmelk 4 x 60 g Bar One stafies bietjie maizena vir sprinkel Sprinkel ‘n 20cm vierkantige pan loggies met maizena Sny Bar One in stukke op Breek blok sjokolade in blokkies Gooi die kondensmelk in ‘n medium kastrol, en oor ...

Read more

Lekkergoedklei

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Hier is iets heerliks vir die kinders. margarien (1/3k) stroop (1/3k) vanielje (1/2t) versiersuiker 500 g verskeie kleursel (druppels) Smelt die margarien en stroop in die mikrogolf of op die stoof. Verwyder van die hitte. Voeg die versiersuiker by en knie goed om `n nie-klewerige klei te vorm. Voeg kleursel ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!