Tag: Knoffel
Smul lekker Sampioen Pizza
Lekkerste Vleislose Maandag Ete (per persoon) Handvol gerasperde Cheddar Kaas Handvol gerasperde Mozzerella Kaas Handvol Sampioene afgewas en grof opgekap 2 knoffeltoontjies; gekneus en opgekap 1tl tamatie puree Tabasco sous Growwe swart peper en gemengde kruie na smaak Botter 1 gekoopte pizza basis; gevries Voorverhit oond na 180 C Verhit ...
Read moreKnoffel-Kaasbroodjie
Hemels Tuisgebak 500 g Bruismeel 500 ml Karringmelk (1 Boksie) 1.5 Kop gerasperde cheddar kaas (plus bietjie ekstra vir bo-oor) 1 Tl Marjolein 3 Tl Knoffelvlokkies 2 Eiers knypie sout knypie rooi peper 1 el wit uie soppoeier Voorverhit oond 180°C 1. Meng al die bestanddele goed saam. 2. Gooi ...
Read moreKnoffel en Uie Biersop
Smullekker….. Knoffel en Uie Biersop Bestanddele; 1/2 kop botter 8 Rooi Uie, gekerf 6 Knoffel huisies, fyn gedruk 3 kop bees aftreksel 1 bottel bier 2el Tamatie paste 2 Spruitjie 1/2 tl Tiemie sout en varsgemaalde Peper 4 Snye rooster brood, 2 Koppies cheddar kaas, gerasper So gemaak: Voorverhit oond ...
Read moreOondgebraaide lamskenkels:
Jy benodig: 30 ml olyfolie 4 lamskenkels sout en varsgemaalde swartpeper 1 ui, fyngekap 2 groot wortels, in lang repe gesny 2 selderystingels, gekap 2 knoffelhuisies, fyngekap 2 takkies vars roosmaryn 1 blik (400 g) heel tamaties Verhit oond tot 180 °C. Gooi olyfolie in diep oondbraaibak. Sit skenkels in ...
Read moreLekker heel skaapskenkels in die oond
6-8 skaapskenkels – baie lekkerder as elkeen sy eie skenkel kry Marineer sous: 3 groot uie fyn gesny halwe kop blatjang halwe teelepel fyn gemmer 6 huisies knoffel, gekneus 4 el heuning halwe kop bruin asyn halwe kop tamatiesous- goeie gehalte 4 el appelkooskonfyt blokkie biefekstrak 1 tl mosterdpoeier mespunt ...
Read moreKnoffel Murgbene en Roosterbrood
Absolute trooskos..!! 8-10 murgbene lekker groottes met baie murg… bietjie olyfolie 4 eetlepels Botter 1 groot ui fyn gekap 15 huisies knoffel, gekneus bietjie tiemie – droog of vars 1 kop goeie rooiwyn 1 kop aftreksel sout gemaalde swartpeper In lekker groot kastrol, verhit olie en botter saam, braai ui ...
Read moreKnoffelwors
Heerlik oor die kole Jy het nodig: 1 kg beesvleis – Sny in klein stukkies 1 kg varkvleis – Sny in klein stukkies 250 g spek – Sny in klein stukkies 15 groot knoffeltoontjies, gekneus knypie droe tiemie 2 el sout 5 ml vars gemaalde swart peper 3 el koljander – geskroei, ...
Read moreSteurgarnale met knoffel en jalapeno-rissie
Bestandele 60 ml olyfolie 2 knoffelhuisies, fyngemaak 5 ml paprika 2 jalapeno-rissies, gekap 1 kg heel steurgarnale, afgedop en met die sterte nog aan 30 ml brandewyn 30 ml suurlemoensap Metode Gooi die olyfolie in n groot pan en verhit dit oor medium hitte. Gooi die knoffel, paprika en rissies ...
Read moreKnoffel Brood
1 Lang Franse Brood 250 gr margarien 250 gr gerasperde kaas 45 ml vars pietersielie(fyn gekerf) 10 knoffel huisies (fyn gekerf) swart peper Metode 1. Sny die franse brood in snye van 5cm breedte, nie reg deur nie. 2. Meng die res van die bestanddele saam. 3. Smeer al die ...
Read moreSpaghetti met knoffelolie
250 g spaghetti 2 knoffelhuisies 30 ml olie sout 15 ml gekapte pietersielie Kook die pasta volgens die aanwysings, spoel dit af onder koue lopende water en dreineer dit goed. Plaas dit terug in die kastrol. Skil en kneus die knoffel. Braai dit liggies in olie. Skep die knoffelhuisies uit ...
Read more