Tag: jam
Ryp Tamatie Konfyt
2 kg ryp tamataies Kookwater 7½ kop wit suiker 35 ml suurlemoensap gekneusde groen gemmerstukke – fyn opgesny Steriliseer flesse. Bedek tamaties met kookwater, laat staan 1 – 2 minute lank, trek skille af en weeg. Kap tamaties in blokkies. Pak die tamaties en suiker in lae in swaarboomkastrol, voeg ...
Read moreKonfyt Vierkante
Wat het jy nodig: 1 1/2 kop witsuiker 1 kop sagte botter 4 1/2 kop koekmeel 4 tl bakpoeier 1 tl vanilje geursel 2 groot eiers handjie vol korente Fyn Gerasperde Suurlemoenskil, so 2 eetlepels vol 1/2 kop marmelade konfyt 1 koppie appelkoos konfyt Voorverhit oond by 180 C ...
Read moreSuurvy konfyt
Die suur vleisgedeelte binne-in die vrug is slymerig met blink, bruin sade daarin. Die onderste deel van die vrug word afgebyt en die vleisgedeelte uitgesuig. Heerlike konfyt word van suurvye gekook en dit word ook vir oosterse disse gebruik. So gemaak: Bestanddele: 1 kg suurvye 100 g sout 1 ...
Read moreOuma se Jamtertjies
125 ml koekmeel 375 ml gesifte versiersuiker 250 ml gemaalde amandels 4 eierwitte, teen kamertemperatuur 180 g botter, gesmelt 5 ml vanieljegeursel 15 ml appelkooskonfyt 15 ml aarbeikonfyt 15 ml ryp vyekonfyt 15 ml bessiekonfyt Voorverhit die oond tot 180 C. Meng die meel, suiker en gemaalde amandels in ...
Read moreFyn aarbeikonfyt
Was en sny die stingels van die aarbeie af. Weeg die vrugte en gebruik 500 g suiker vir elke 500 g vrugte. Sit die vrugte en die suiker in lae in n kastrol, druk die onderste laag vrugte stukkend sodat die sap uitkom en laat dit oornag staan. Verhit dit ...
Read moreFyn vyekonfyt
Was en skil die ryp vye dun af en weeg dit. Gebruik 375 g suiker vir elke 500 g vrugte en 125 ml water vir elke 500 g suiker. Sit die vye en die suiker in lae in n kastrol en voeg die water by. Verhit stadig en roer af ...
Read moreAppelkooskonfyt
Was die appelkose, breek hulle oop en haal die pit uit. Vir n baie ligte en helder konfyt, kan die appelkose dun afgeskil word. Weeg die vrugte en neem dieselfde gewig suiker. Sit die vrugte en die suiker in lae in n kastrol waarvan die bodem met botter gesmeer is ...
Read moreTurksvykonfyt
Kies turksvye wat ryp is, vryf hulle goed af met n growwe doek om die dorings te verwyder en spoel hulle in water af. Skil net die groen skilletjie af en weeg die vrugte. Prik die vrugte met n stopnaald laat dit oornag week in n oplossing van koeksoda (45 ...
Read morePerskekonfyt
Kies taaipitperskes wat net ryp is. Skil hulle dun af en prik goed met n stopnaald. Laat dit 2 tot 4 uur in sou*censored*er week (15 ml sout vir elke 3,4 liter water). Spoel die vrugte goed af en weeg dit. Smeer die boom van n konfytkastrol met botter of ...
Read moreDeprecated: preg_replace(): Passing null to parameter #3 ($subject) of type array|string is deprecated in /home2/boerekos/public_html/wp-includes/kses.php on line 1745