Tag: Hoender
Soet Hoender met groen soetrissie
190 ml water 45 ml tamatiesous 15 ml worcestershiresous 2,5 ml gedroogde origanum 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 4 hoenderborsies, ontbeen en ontvel 1 rooi soetrissie, in repies gesny paar sampioene gekap Meng die eerste 5 bestandele goed. Braai die hoender tot bruin en gaar. Hou dit eenkant warm. Sit ...
Read morePesto Hoender met pasta
500 ml penne pasta 500 g hoenderborsies, ontbeen en ontvel in blokkies gesny 2,5 ml sout vars gemaalde swartpeper na smaak 85 ml pesto Kook die pasta volgens die aanwysings. Terwyl die pasta kook, besprinkel die hoender met sout en peper. Braai die hoender vir ongeveer 7 minute tot bruin. ...
Read moreHoender met dijon sous
4 hoenderborsies, ontbeen en ontvel en effe plat geslaan kookolie 4 el bottersout na smaak vars gemaalde swartpeper na smaak paprika na smaak sous: 200 ml mayonnaise 30 ml suurlemoensap 3 gekapte knoffeltoontjies, gekneus en fyn gekap 1 el dijon mosterd 1,25 ml gedroogde roosmaryn Sit die oond op volrooster. Strooi ...
Read moreTortilla hoendersop
1 hoenderborsie, sonder vel maar met die been in 6 koppies hoenderaftreksel 15 ml olyfolie 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, fyn gekap ‘n halwe jalapeno rissie, fyn gekap 1 blikkie gekapte tamaties tortilla skyfies * chedder kaas vir garneer Salsa 125 ml swart boontjies, gedreineer en afgewas 125 ml mieliepitte ...
Read moreKnoffel-Roosmaryn Hoender
8 knoffelhuisies, fyn gekap 45 ml vars roosmaryn, fyn gekap 5 ml sout 1 heel hoender, skoon gemaak kombuis tou 1 suurlemoen, in skywe gesny roosmaryn takkies Verhit die oond tot 200 C of 400 F.Bedek die pan en rak met cooking spray. Meng die knoffel, roosmaryn en die sout ...
Read moreHoender en spek pasta
1 pak groot skulp noodles (gaargemaak soos op pak) 8x stukke hoender fillette (blokkies gesny) 1x ui gesnipper 1x bakkie spek gesnipper 1x groen soetrissie gesnipper 1x blik gesnyde sampioene 1x houer (250ml) room knoffel braai die uie en spek en soetrissie en knoffel in olie in ‘n braaipan voeg ...
Read moreJogurt marinade vir hoender
375 ml natuurlike jogurt 1 knoffelhuisie, gekneus 5 ml gekneusde dillesaad sout en gekneusde swartpeper korrels na smaak Meng al die bestanddele en verkoel tot nodig.
Read moreRomerige Hoender en Broccoli
1 blikkie hoenderroom sop 65 ml suurroom 1 pakkie gevriesde broccoli 500 g hoenderborsies, in blokkies gesny 125 ml gerasperde chedder kaas Meng die sop en die suurroom. Spoel die hoender af onder koue water vir omtrent 45 sekondes. Maak dit droog met kombuis papier. Plaas die hoender en die ...
Read moreRomerige hoender met Dragon sous
60 ml hoenderaftreksel 60 ml room 5 ml koekmeelblom 2 ml gedroogde dragon 2,5 ml sout 2,5 ml varsgemaalde swartpeper 2 hoenderborsies, ontbeen en ontvel Meng die eerste 4 bestanddele, die helfte van die sout en die helfte van die peper baie goed. Plaas die borsies tussen kombuis plastiek en ...
Read moreHoender met soet-kruie sous
10 ml olie 4 hoenderborsies, gehalveer en ontbeen en ontvel 65 ml kruie braai marinade 65 ml gladde ‘blackberry”konfyt 15 ml asyn 12,5 ml worcestershire sous Braai die hoender 4 minute lank aan elke kant. Meng die res van die bestanddele goed tot glad. Gooi dit oor die hoender. Laat ...
Read more