Tag: hoe maak mens
Ouma se skoenboks krismiskoek
Die reseppie baie diep uit skoonma Anna se boeke uitgekrap………dis weer sulke tyd…kersfees loer oor ons skouers.. hierdie reseppie is nege jaar terug geplaas op boerekos en graag wil ons dit weer deel met almal wat daai spesiale kersfees vrugtekoek wil bak… maar tog met soveel prêt…!! Bak nou, anders ...
Read moreMalvapoeding
Beslag: 4t Botter1k Strooisuiker2 Eiers2 ½ t fyn Appelkooskonfyt1t Koeksoda½ k Melk1t Bruinasyn1k Koekmeelblom, gesifKnippie Sout Sous: 1k Room¾ k Suiker125 g Botter½ k Kookwater1t Vanieljegeursel Voorverhit die oond tot 180C. Smeer ‘n groterige oondvaste bak goed met botter of margarien of spuit met ‘n kleefwerende kossproei.Room die botter en ...
Read more‘n Romerige Idee
Te veel room? Vries Room in Ysbakkies en dop dit uit in ‘n plastiese sak, gebruik dan die blokkies om sop en bredies meer romerig te maak, werk elke keer
Read moreOorskiet rooi en wit wyn
Te veel wyn?Moenie die laaste bietjie rooi of wit wyn in die Drein af gooi nie. Stoor dit in ‘n wyn bottel met ‘n skroef top en gebruik dit vir Bredies en Vleis souse. Heerlik!!
Read moreOorskiet Sjampanje of Vonkel wyn
Te veel vonkelwyn?Indien jy oorskiet Vonkelwyn of Sjanpanje het sit net ‘n metaal Teelepel onderstebo in die bottel en sit in die yskas, dit behou die borrels en die smaak vir tot en met twee dae!!!
Read moreKerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)
Benodighede:5 Uie25 ml Kerriepoeier4 tl. Gemmer2 1/2kg Maelvleis5 Eetlepels Appelkooskonfyt1 tl Borrie4 tl Sout200 ml Asyn2 1/2 Eetl Tamatiesous2 1/2 Eetl Mielie blom (Mezina)2 Ekstrak blokkies (OXO)500 ml Kook water Metode Braai uie, kerriepoeier, gemmer en maalvlais tot goudkleurig. Voeg dan die konfyt, borrie, sout, asyn , tamatiesou, Mielieblom, blokkies ...
Read moreTe Veel Chilli
Te veel Chillies in jou kos?? As jy te veel Chilli in ‘n dis gegooi het, druk die sap van ‘n halwe lemoen by. Dit werk teen die brand
Read moreOupa Andre se sterk mosterd
Jy benodig:1 blikkie kondensmelk2-3 eetlepels wit asynMostert poeier(Mostert korrels vir ‘n baie sterk smaak) Metode: Gooi kondensmelk uit in ‘n groterige mengbak. Klits asyn bietjie vir bietjie by tot dit dik genoeg is en horingtjies vorm. Klits nou die mostert poeier by tot dit sterk genoeg is. Jy sal moet ...
Read moreKorslose snoek en uietert
ui, fyngekap25g botter250g gerookte snoek100g beleë Cheddarkaas`n Tikkie rooipepper2 eiers250ml melk5ml mosterdpoeier25ml meelblomsout en varsgemaalde swartpeper MetodeSmeer `n pasteiskottel (22 cm deursnit). Braai die uiin botter in `n pan goudbruin. Bedek die boom van die pasteiskottel met die gebraaide ui. Verwyder alle velen grate van die snoek, vlok en bedek ...
Read moreSalmmousse
500g rooi salm60 ml asyn60ml suurroom12,5ml bereide peperwortel60ml suurlemoensap1 pakkie gelatien5ml sout5ml bereide mosterd125ml room125ml gerasperde Cheddarkaas MetodeDreineer salm, verwyder grate en vel. Vlok salm in `n mengbak met twee vurke. Maak `n pasta van die salm en asyn met behulp van `n elektriese versapper. Skep in `n groot mengbak ...
Read more