Tag: heuning
Suurlemoen en Heuning Karamel Patats
Daar is darem min dinge so lekker soos ‘n lekker soet patat, hartskos. Heerlik saam Varkvleis, Snoek of Lamsboud 3 groot Patats, geskil en 2cm skywe opgesny 125 ml heuning 2 el opgehoopte botter 1 el suurlemoensap mespunt fyn gemmer kookwater . Plaas patatskywe, botter, heuning, suurlemoensap en fyn gemmer ...
Read moreLennon’s Hoesstroop
Net die regte ding om nou byderhand te he Lennon’s Hoesstroop resep: 2x botteltjiesTurlington 2x botteltjies Borsdruppels 1x botteltjie Pepperment druppels 500 ml heuning 500 ml Gemmer Brandewyn 2 eetlepels pypkaneel Meng alles goed saam, en eet n eetlepel vol 4 keer per dag..
Read moreHeuning en Amandel Melktert
Kors: 1 pakkie tennisbeskuitjies fyn gedruk ½ kop botter ½ tl fyn gemmer . Vir die vulsel: 3 kop volroom melk 80 ml heuning 4 groot eiers ¼ kop suiker 3 el koekmeel 3 el meelblom (maziena) mespunt neutmeskaat (nutmeg) 2 el botter ½ tl amandel geursel (essence) ½ ...
Read moreHeuning en Gemmer Varkboud
Hierdie is ‘n hemelse stukkie vleis; die gemmer en heuning komplimenteer mekaar soos vinkel en koljander. Bedien met soet groente patat of pampoen) as jy warm voorsit. Self baie lekker vir kouevleis en slaai 1 varkboud + – 1½ kg 8 heel knoffeltoontjies sout en peper na smaak olyfolie 4 ...
Read moreKersfees Staatmaker Gammon
1 tot 2 kg gerookte varkboud (Gammon) jou duim se lengte vars gemmer, geskil en in skyfies gesny 150 ml brandewyn (opsioneel maar dit gee ‘n wonderlike geur) 200 ml heuning – warm gemaak, laat dit lekker loperig is 200 ml appelkooskonfyt 1½ lt kouewater 4 el botter sout na ...
Read moreHeuning Tjops
Hemelse Blatjang~Heuning Tjops oor die Kole *10 lams of vark loin tjops vir die sous/marinade 1 koppie blatjang 1 koppie persekonfyt 1/2 kop heuning 1 kop louwarm water 3 el kookolie 2 el bruinsuiker 2 el suurlemoensap 1 tl roosmaryn 1 tl matige kerriepoeier sout peper na smaak Meng al ...
Read moreSlaapdrankie
heerlike warm slaapdrankie…. Aanwysings per koppie…: 1 glas volroom melk 1tl vanielje essense 10ml heuning *10 ml heuning vir onder in die beker , voor jy warm melk bygooi So gemaak: Meng alles saam in ‘n kastrol, roer tot begin opkook en borrels maak,gooi 10ml heuning onder in koffiebeker, gooi ...
Read morePerskes En Heuning Boudjies
Bestanddele: 10 – 15 Hoenderboudjies 250 ml Blatjang 150 ml Heuning 100 ml Mayonnaise 15 ml Kerriepoeier 1 blikkie Perskeskywe 5 ml Sout Vars gemaalde Swartpeper So gemaak: Voorverhit Die Oond Tot 180ºc. Plaas Hoenderboudjies in ‘n Oondkastrol met gepaste dekssel. Meng blatjang, heuning, mayonnaise, kerriepoeier , peper en sout ...
Read moreHeuning en Roosmaryn Geroosterde Varkboud
2 kg varkboud handvol rosyne 3 tl roosmaryn swartpeper en sout na smaak 200 ml heuning 1 blik heel tamaties 200 ml appelwyn/ligte witwyn foelie Maak met ? mes diep kepies in die vetlagie tot in die vleis. Druk ? paar rosyne en roosmaryn in kepies.. Geur vleis met peper ...
Read moreHeuning en Jogurt muffins
Bestandele: 500 ml koekmeel 5 ml koeksoda 10 ml bakpoeier 55 ml bruinsuiker 5 ml gemengde speserye 130 ml hawermout 60 botter, gesmelt 180 ml joghurt (heuning en graan) 80 ml melk 85 ml heuning – loperig 1 groot eier Metode: Sif jou koekmeel bakpoeier en koeksoda , suiker ...
Read more