Loader

Tag: hamburger

Hamburger Potato Bake

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

.Twee van my gunstelinge in een !! 800g topside maalvleis 1 ui baie fyn gekap 3 knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl droe pietersielie 3 eetl blatjang 2 eetl appelkoos konfyt swartpeper en sout na smaak 3 aartappels, skywe gesny, en halfgaar gebraai in diepolie ...

Read more

die allerlekkerste hamburger..!!

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

800g topside maalvleis 1 ui baie fyn gekap 3 knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap 1/2 tl gemmer 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl droe pietersielie 3 eetl blatjang swartpeper marinade van jou keuse 4 rolletjies uie in ringe gesny blaarslaai tamaties – skywe gesny sous: mosterd sous tamatiesous blatjang mayonaise ...

Read more

Burger-riffiek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Marietjie deel met ons haar wenner hambuger pattie .. Jy het nodig: 500 gr maalvleis, 1 ui fyn gekap, 2 snye brood lekker gekrummel, vars pietersielie( ek vat sommer n hele paar takkies, die geur van pietersielie is heerlik in die pattie) 1 eier, n hantjie vol oats. Sout en ...

Read more

Kaas Hamburger Pastei

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Tuisgebak…vars en heerlik..!! Jy het nodig sonneblomolie om patties te braai 4 klaargemaakte hamburger-patties 8 snye cheddarkaas 2 velle (400 g elk) blaardeeg 1 eier, geklits So gemaak: Verhit jou oond tot 220 °C. Braai die hamburger-patties vir so 2 minute weerskante tot bruin. Plaas 4 snye kaas (ewe ver ...

Read more

Boerie Burger Oor Die Kole:

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Iets anders vir die braaivleis vuur…! Jy het nodig: + – 1 kg beesmaalvleis (beste gehalte wat jy kan kry (1 t) fyn kaneel; 1 groot uie, fyn gekap 5 knoffelhuisies, fyn gekneus (1 e) fyn koljander (1 t) vars gemmer, gerasper (3 e) pietersielie, fyn gekap; sout gemaalde swartpeper ...

Read more

Ben se Hamburger

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Ek deel graag met julle een van my (en my seun) se gunstelinge: ALLERLEKKERSTE HAMBURGERS – Ben van der Merwe – via Facebook 1 kg steakmaalvleis; 15 ml (1 e) fyn koljander; 5 ml (1 t) fyn kaneel; 2 uie, fyn gekap of gerasper; 3 knoffelhuisies, fyn gekap; 5 ml ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!