Tag: gebak
Macaroni-la-Vienna
Die is sommer ‘n lekker bymekaargooi en bak dis.. Lekker smaakvolle randrekker – genoeg vir 4 . 250 g goeie gehalte gerookte viennas – happie grootte opgesny 2 kop cheddar kaas, gerasper 1 kop mozzarella, gerasper 1 ui, gesnipper 2 knoffeltoontjies – gekneus 1 tamattie – opekap 5 el botter 100 ...
Read moreRomerige Russian en Spinasie Pasta Gebak
Smul Randrekker . 8 ESKORT Kaas Russians – happie groote gesny olyfolie 2 knoffeltoontjies – gekneus 1 groot ui – fyn gekap 1 pakkie kits witsous – aangemaak volgens instruksies 2 kop vars spinasie – fyn opgekap 1 kop gerasperde mozzarella kaas – gerasper 1 kop cheddar kaas – gerasper ...
Read moreAmarula Appeltert
Ma se spesiale appeltert ou gunsteling met nuwe baadjie 3 el botter 1 kop witsuiker ¼ Koppie melk 3 groot eiers 1 kop koekmeelblom 1 tl bakpoeier 1 blikkie tertappels knypie sout room die botter en suiker saam tot lig roer eiers een-een by mengsel, roer mooi na elkeen sif ...
Read moreWorsrol met ‘n twist
Maak n ou plain worsrol lekker Broodrolletjies Worsies van jou keuse Lekker dikTamatie en Uie smoor Gerasperde kaas van jou keuse Baie eenvoudig. Sny broodrollietjie oop, smeer liggies met botter en pak jou rolletjies in oondvaste bak Braai jou worsies mooi bruin, in elke rolletjie pak nou die worsies Skep ...
Read moreHalfmaan Konfyt Hand Tertjies
Verspot maklike konfyt tertjies: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper 2 x 125 ml houertjies room 1 kop fyn konfyt van jou keuse 1 el maizena 1 groot eier 1 el melk mespunt sout Voorverhit jou oond 200 C Sif bruismeel en sout 2 keer deur ...
Read moreKoffiesjok Poeding
Koffie en sjokolade 2 van jou gunstelinge, dan is die poeding vir jou…. hemels, hemels Bestanddele:(genoeg vir 4-6 porsies) 1 kop bruismeel 2 jumbo eiers, geskei halwe kop witsuiker 1 opgehoopte el kakao poeier 1 opgehoopte tl bakpoeier sout – so mespunt 100ml kookolie 100ml kookwater 5ml vanielje Metode: Voorverhit ...
Read moreSmul Tuna Gebak
Smul lekker tuna en pasta gebak ~ liplekker wenner ! Bestandele halwe pak skulpie pasta ~ amper gaar gekook met bietjie sout ~ gedreineer 2 eiers 1 kop melk 2 el wit uie-soppoeier 2 el koekmeel 1 klein ui, gekap 2 blikkies tuna chunks, (in olie) dreineer 2 koppies gerasperde ...
Read moreSonskyn Ontbyt
Sonskyn Ontbyt ~ as jy dit eers probeer het, is daar geen terugkeer, die is ‘n wen wen kombinasie…. hemels ! 1 Avo 2 Eiers Sout en peper Pitersielie Speserye na smaak (aromat, hoenderspeserye, rooipeper) Voorverhit oond 180 C Sny avo in 2, sit n eier in elke halwe avo, ...
Read moreBiltong, Kaas en Uiesop Broodjie
Broodjie vir braaivleis bykos of sommer so op sy eie… heerlik.. heerlik… 3 koppies bruismeel pakkie wit uie soppoeier 500ml Karringmelk 1 kop baie fyn gesnipperde, biltong 1 kop gerasperde cheddar kaas 125ml volroom melk 3 eiers – liggies geklits knypie rooipeper maak jou oond lekker warm – 180°C Meng ...
Read moreJanneman se hoender en broccoli gebak
Janneman se smul lekker hoender en broccoli gebak ~ hemelse dis 1 kg Hoender Stukke 1 groot kop Broccoli ~ opgebreek in boompies 1 blik Sampioenroomsop 250 ml Mayonnaise 5 ml Suurlemoensap 5 ml Kerriepoeier kop Cheddarkaas gerasper, eksta vir bo-oor 2 kop broodkrummels Sout en peper na smaak Metode: ...
Read more