Loader

Tag: fudge

Bar One Fudge

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Drie bestanddele lekkerte 400g cadbury’s melk sjokolade blok 395g blikkie kondensmelk 4 x 60 g Bar One stafies bietjie maizena vir sprinkel Sprinkel ‘n 20cm vierkantige pan loggies met maizena Sny Bar One in stukke op Breek blok sjokolade in blokkies Gooi die kondensmelk in ‘n medium kastrol, en oor ...

Read more

Grondbootjiebotter fudge

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Lekker versnappering fudge vir die manne se soet/lus tande 2 koppies suiker 1/2 koppie melk 1tlp vanielje geursel 3/4 koppie “crunchy” grondbootjiebotter 1/4 koppie fyn en geroosterde grondboontjies (opsioneel). Maak dit net lekkerder. Kook suiker, melk en vanieljegeursel saam totdat dit borrel. Roer vir 5minute en gooi die grondboontjiebotter en ...

Read more

40 jaar wenner fudge

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. keer op keer ! 1kg suiker. 115 g (125 ml) botter. 250 ml vars melk. 25 ml goue stroop. Knippie sout. 1 blik kondensmelk. 5 ml vanieljegeursel. Metode: Plaas al die bestandele, behalwe die kondensmelk en geursel in n kastrol. 2 ...

Read more

Kondensmelk fudge

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Die beste , flopvrye resep ooit, sal nooit weer ander een probeer nie… Sukses Fudge !! 400g suiker 45ml water 55ml botter 30ml gouestroop 1 blik kondensmelk 1 tl vanielje Meng die suiker en water in ‘n swaarboomkastrol en roer dit oor lae hitte totdat die suiker opgelos is. Maak ...

Read more

Sjokolade Beskuitjie Fudge

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Vinnig en maklik, lekker bederf.. 2 el kakao, 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 tl vanilla essence 1 pak marie koekies 1 groot eier. Krummel die marie koekies rof, nie poeier fyn nie Klits eier met vanilla Smelt margarien oor baie lae hitte tot net gesmelt, voeg kakao, versiersuiker, ...

Read more

Blitsige Sjokolade Fudge

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele: 5el Kakao, 200g Sagte Botter 250g Versiersuiker, 1 tl Vanilla Geursel, 1 Pakkie Marie Beskuitjies, 1 Eier So gemaak: Krummel beskuitjies , hou eenkant.; Klits eier en geursel saam ; Smelt Margarien oor lae hitte. voeg kakao, versiersuiker,geklitste eier by. Verwyder kastrol van hitte , voeg gekrummelde beskuitjies by. ...

Read more

Kondensmelk Blokkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 X 397g Blik Kondensmelk 125ml (100g) Bruinsuiker 75g Botter 5ml Vanieljegeursel 45ml Goue Stroop 4 X 250ml Graanvlokkies (Corn Flakes) 250ml (80g) Klapper 60ml Kakao 250ml (130g) Versiersuiker, Gesif 250g Botter, Gesmelt Smeer n vierkantige koekpan (23 X 23cm) Voer Die Bodem met gesmeerde bakpapier uit. Gooi kondensmelk, bruinsuiker, ...

Read more

Tuisgemaakte fudge en rosyntjie roomys

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele: • 35ml brannewyn • 75g rosyntjies • 125g strooisuiker • 75mls koue water • 4 eiergele • 1 houertjie dubbelroom – amper styf geklop • 150g fudge, stukkies gebreek So gemaak: 1. Plaas jou rosyne en brandewyn saam in bakkie, laat oornag week of min. 6 ure. 2. Plaas ...

Read more

Rum en Rosyntjie Sjokolade fudge

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

60 ml donker rum 80 pitlose rosyne – grof gekap 400 g donker sjokolade – gekap blik volroom kondensmelk – 397 g 60 g botter Voer n vierkantige pan van 20 cm met bakpapier uit en smeer goed met botter. Meng die rum en rosyntjies in n bak en laat ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!