Loader

Tag: flopvrye

40 jaar wenner fudge

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. keer op keer ! 1kg suiker. 115 g (125 ml) botter. 250 ml vars melk. 25 ml goue stroop. Knippie sout. 1 blik kondensmelk. 5 ml vanieljegeursel. Metode: Plaas al die bestandele, behalwe die kondensmelk en geursel in n kastrol. 2 ...

Read more

Blitsige Sjokolade Fudge

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele: 5el Kakao, 200g Sagte Botter 250g Versiersuiker, 1 tl Vanilla Geursel, 1 Pakkie Marie Beskuitjies, 1 Eier So gemaak: Krummel beskuitjies , hou eenkant.; Klits eier en geursel saam ; Smelt Margarien oor lae hitte. voeg kakao, versiersuiker,geklitste eier by. Verwyder kastrol van hitte , voeg gekrummelde beskuitjies by. ...

Read more

Wortelkoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

  500 ml bruismeel 2 groot piesangs 10ml bakpoeier 200ml sagte bruinsuiker knippie sout 250ml grof gerasperde wortels 125ml pekanneute 2 groot eiers 150ml sonneblomolie 5ml kaneel 1ml neutmuskaat 125 ml melk of lemoen/pynapplel konsentraat Sif bruismeel, bakpoeier en sout saam. Kap neute, skil en verpulp piesangs. Roer pekanneute, piesangmoes, ...

Read more

Koffie Pannekoek

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Hierdie is nie ‘n gewone pannekoek nie. Hierdie is ‘n poeding! Die pannekoek moet warm wees………. 1 koppie meel 1 koppie melk 2 eiers 2ml sout 3ml bakpoeier 1/3 koppie olie goue stroop blikkie caramel treat neute 2 hoogvol teelepels koffiepoeier, opgelos in klein bietjie kookwater Klits die eiers saam ...

Read more

Onfeilbare Sjokoladekoek.

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

1] Sif saam en hou eenkant: 2 Koppies koekmeelblom 2 Koppies Strooisuiker 4 Eetlepels Kakao 4 Teelepels Bakpoeier Knypie sout. 2] Skei die wit en geel van 6 eiers. 3] Klits die geel van die eiers baie goed. 4] Voeg een koppie kookolie by een koppie kookwater en bring dit ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!