Tag: deeg
Heerlike Winkeldeeg Vetkoek
Spaar jouself moeite met die lekker vinnige resep, lewer so 6 vetkoeke 1 pakkie “ready made” deeg by supermark 750 ml kook olie om vetkoek in te braai 1 swartsak “unsented” oop gesny dat dit lekker groot is (dit werk vir my die beste) Sprinkel bietjie olie op jou ...
Read moreRol Broodjie
Smul lekkerte vir braaivleis ….. Bestanddele: ¾ pak deeg (ready made doug by kafee) 1 blikkie tamatie puree 250 g spekvleis 1 ui 375 ml gerasperde cheddarkaas Voorverhit oond tot 200° Rol deeg uit Smeer tamatie puree oor deeg Braai spek en ui en smeer oor Sprinkel kaas oor Rol ...
Read moreSlap oorgooi deeg
OORGOOI SLAP DEGIE VIR PASTEIE: JY HET NODIG: 2 koppies koekmeel 1 el bakpoeier 1 koppie melk 1 koppie kookolie 3 eiers knypie sout 1 ui, in ringe gesny METODE: Klits die melk, kookolie en eiers saam. Voeg by jou meel, bakpoeier en sout by , klits goed tot gladde ...
Read moreSPEEL DEEG
SPEEL DEEG Meng Saam: 2 koppies koekmeel koppie sout 30ml kremetart Meng Saam: 2 koppies water 30ml olie 5ml kleursel 5ml geursel Voeg nou alles bymekaar en meng goed. Plaas in mikrogolf (op hoog) vir 4 tot 5 minute. Roer na elke minuut. Die deeg word ligter in kleur soos ...
Read more