Tag: chutney
Rissie en Appel Blatjang
10 granny smith (groen) appels 1 groot ui, gerasper paar knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap l kop bruinsuiker 1 kop goeie wit asyn sap van 1 uitgedrukte lemoen 5 groen brandrissies, baie fyn gesnipper 1 tl fyn gemmer sout , so mespunt Sny appels in die helfte, ontpit en ...
Read moreTamatie en brandrissie blatjang
Blatjang , tuisgemaak die beste bestanddele 500g pers uie, fyn gesny 1 kg vars tamaties, ontvel en in helfte gekap 8 knoffeltoontjies, fgekneus en fyn gesny handvol vars rooi en groen brandrissie’s, grof gekap ‘n duim-grootte stuk vars gemmer, geskil en gekap handvol pitlose rosyntjies 250g bruinsuiker 150ml goeie gehalte ...
Read moreRissieblatjang
Hy byt lekkerâŠ!! 4 medium uie â fyn gekap 10 knoffelhuisies â fyn gekap 2 tl matige kerriepoeier 1 tl mosterdpoeier 500 ml opgesnyde rooi en groen brandrissies 10 pepperdews â fyn opgekap 1 tl gemmer poeier 1 kop goeie gehalte bruin asyn tl gemengde kruie van jou keuse 3 ...
Read moreBeet Blatjang
-bottel en bĂȘre Meng en bring tot kookpunt: 2 koppies bruin asyn 3 koppies suiker Meng die volgende saam: Voeg bymekaar 6 koppies gaar beet in blokkies gesny 2 uie gekap Meng die volgende en voeg by die kokende mengsel: 3 teelepels kerrie 1 teelepel sout Kook vir sowat 10 ...
Read moreRissieblatjang
Hy byt lekkerâŠ!! 4 medium uie â fyn gekap 10 knoffelhuisies â fyn gekap 2 tl matige kerriepoeier 1 tl mosterdpoeier 500 ml opgesnyde rooi en groen brandrissies 1 pepperdew â fyn opgekap 1 tl gemmer poeier 1 kop goeie gehalte bruin asyn tl gemengde kruie van jou keuse 3 ...
Read moreMango en Pruimedant Blatjang
Bestanddele:  1.5kg ryp pruime, gewas, gehalveer en ontpit 2 groot mangoâs gesny in blokke knypie gemaalde neutmuskaat 750ml asyn 1tl gemaalde gemmer 1 tl gemengde speserye 1 tl fyn kaneel 1 tl droĂ« mosterd 2.5ml brandrissie poeier knypie gemaalde naeltjies 2 kop pitlose rosyne 600g appels geksil, ontpit en in ...
Read moreMRS BALL’S Blatjang
(Edward Ball, haar kleinseun, het die oorspronklike grootmaat-resep verklein. Dit maak 18 bottels ( mild) blatjang. BESTANDDELE: 612 g droeperskes 238 g gedroogde appelkose 3 liter bruin druiwe-asyn 2 +1/2 kg wit suiker 500g uie 120 g sout 75 g cayenne-peper Om die blatjang sterk te maak, los net ...
Read moreVinnige appelkoosblatjang
250 ml fyn appelkooskonfyt 2,5 ml sout 0,6 ml rooipeper 2,5 ml fyn gemmer 190 ml witasyn Meng die eerste 4 bestanddele goed saam en roer die asyn by volgens smaak. Kook dit tot dit dik genoeg is.
Read more