Loader

Tag: bruismeel

Kaas en Kruie Broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Staatmaker broodjie, sommer 1,2,3 aanmekaar geslaan, geen wag om te reis nie. Lekker saam braaivleis, potjie, pasta of sommer net so op sy eie met bietjie botter Jy het nodig: 2 kop Bruismeel3 groot eiers2 kop melkhalwe kop Sprite1 pakkie Knorr kits sous “four cheese sauce” – hou in poeiervorm1 ...

Read more

Peri-Peri Polonie Poffertjies

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Lekker randrekker met ‘n bytJy het nodig3kop bruismeel2 ekstra groot eiers3 dik skywe goeie gehalte Polonie, grof gerasper 1½ tl kerriepoeier ½ tl peri peri poeier ½ tl sout*opsioneel fyn gekerfde groen en rooi brandrissiesyskoue water750 ml kookolie So gemaak;In ‘n lekker groot mengbak, voeg bruismeel, sout, kerriepoeier en peri ...

Read more

Spek en Spinasie Mieliebrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Lekker broodjie vir enige bygereg, of baie lekker sommer so op sy eie 500g bruismeel 8 repies spekvleis, bros gebraai en fyn gekap en afgekoel halwe kop cheddar kaas, gerasper 2 groot spinasie blare ontkern en baie fyn gekap 1 blikkie heelpitmielies , gedreineer 125ml olyfolie 125 ml melk 3 ...

Read more

Bruismeel Tuis gemaak

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

BRUISMEEL (selfraising flour) ~ Tuisgemaak vir Brood en Beskuit Resepte 500g koekmeelblom 2 t koeksoda 4 t kremetart Sif die mengsel vier keer saam, berg in lugdigte houers

Read more

Vetkoek Poffertjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Lus vir ‘n Vinnige maar lekker vetkoek poffertjies? 2 koppies koekmeel 2 tlepels bakpoeier 2 groot eiers ½ teelepel sout 3 teelepels botter 1 koppie melk ongeveer 2 koppies olie om mee te bak 1. Sif die droë bestanddele saam. 2. Vryf die botter daarin en maak die deeg met eier ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!