Loader

Tag: brood

Tou trek broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Heerlik vir braaivleis bygereg… jy kan die vulsel aanpas na jou eie smaak die is ‘n basiese heerlike tou-trekkery… 1 groot, ronde brood (verkieslik ā€˜n suurdeegbrood of ā€˜n brood wat1 ā€“ 2 dae oud is) 250 g spekstukkies, brosgebraai 250 g of meer Cheddarkaas, in dun snytjies gesny 50 ml ...

Read more

Spek en Mieliebroodjie in n blik

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Heerlik saam enige maaltyd…!! Bestandele: 250 g spek, gekap 410 g-blik mieliepitte, gedreineer 60 ml pietersielie, gekap 250 ml koekmeel 50 ml suurroom 5 eiers 2.5 ml sout swartpeper na smaak 5 ml bakpoeier Metode: Braai die spek in hulle eie vet in n braaipan tot bros en dreineer dit ...

Read more

Gestoofde Mieliebrood

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  Al die Mieliebrood resepte bevat koekmeel. Hierdie een is sonder meel. Dit is ‘n fantastiese resep. Ek gebruik ‘n lee 1kg koffieblik, en dit werk uitstekend. Gebruik ‘n bliksnyer om die koffieblik se rand te verwyder. 500ml gemaalde vars mieliepitte (die mielies moet nog melkerig wees) 2 eiers 2 ...

Read more

Avokadopeer Broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestaddele: 250g Koekmeel 2 groot eiers 150 ml Bruinsuiker 1 Kop karringmelk of bulgrians joghurt 1 lekker groot Avokadopeer, fyngedruk 1en halwe teelepel koeksoda 1 teelepel bakpoeier knippie sout halwe teelepel chilli poeier halwe koppie fyngemaakte neute 2 teelepels sesame/ poppy saad, opsioneel So gemaak: 1. Meng al jou droe ...

Read more

Rin Tin Tin Broodjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele: 6 skoon lee blikkies 1 kg bruismeel 10 ml sout 2 blikkies bier So gemaak: Voorverhit oond tot 190Ā°C Sif die bruismeel en sout saam. Voeg die bier by en meng goed met ā€˜n houtlepel. Smeer 6 leĆ« skoon blikkiesĀ  goed met botter Verdeel die deeg in gelyke dele ...

Read more

Braaivleis Biltong en Kaas potbrood

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

  500g bruismeel 1 blikkie bier 250ml fyn biltong 300 g gerasperde Cheddarkaas 1 ui, bruingebraaide Meng die meel en bier goed. Voeg helfte van kaas, fyn biltong en gebraaide ui by en meng goed saam. Smeer ‘n groterige platboom ysterpot goed met die olie, die binnekant van die deksel ...

Read more

Plaas Volgraanbroodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

  1Ā½ Kg. “Tru weat” 1Ā½ Kg. “Nutty weat” 2 Pakkies droĆ« kits-suurdeeg 25 ml. Sout 1 Koppie Sonneblomsaad 1 Koppie Sesamesaad 1 Koppie Sojameel 2 Liter Louwate 1. Kap Sesamesaad fyn met kapmenger in 125 ml. louwater. 2. Meng droĆ« bestandele in groot skottel. 3. Voeg sade by. 4. ...

Read more

Potbrood

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

  Bestanddele: 6 koppies.Volkoringmeel 3 koppies.Koekmeel 1 Koevertjie droe gis. 20ml.Suiker 10ml.Sout, 60ml.Kookolie 20ml Asyn . 1 koppie Sonneblomsaad 700ml Lou-warm Water,. So gemaak: Voorverhit oond tot 80 grade Celsius. Meng die droe bestanddele saam, en voeg die asyn en genoeg lou-warm water by, om ‘n nie te slap deeg ...

Read more

Grondboontjiebotter Broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  2 k gesifte meel Ā¾ k grondboontjiebotter Ā½ k suiker 1 eier, goed geklits 2 t bakpoeier Ā¾ tot 1 k melk 1 t sout 1. Sif die droĆ« bestanddele en die suiker saam. 2. Werk die grondboontjiebotter met ‘n vurk in. 3. Voeg die eier by en meng ...

Read more

Mosbolletjiebrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

  1 kg koekmeelblom 10 ml sout 40 g ( 4 pakkies) kits droĆ« gis 10 ml suiker 20 g anyssaad 60 g botter in klein blokkies gesny 600 ml warm melk 1 eiergeel, liggies geroer Smeer 3 klein broodpannetjies met botter. Sif meel, sout, gis en suiker saam in ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!