Loader

Tag: braaivleis

Braaivleis aptyt opwekkers

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Soetrissie pynappel en chorizo kebabs 1 vars pynappel, afgeskil en hap grootte gesny 500 g chorizo-wors, in duim dikte skyfies gesny 5 el heuning (stroop werk ook as vervanger) 500 ml Sweet chillie sous 4 knoffeltoontjies gekneus en fyn gekap 4 el bruinsuiker , opgelos in bietjie warm water 1 ...

Read more

Heuning Tjops

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Hemelse Blatjang~Heuning Tjops oor die Kole *10 lams of vark loin tjops vir die sous/marinade 1 koppie blatjang 1 koppie persekonfyt 1/2 kop heuning 1 kop louwarm water 3 el kookolie 2 el bruinsuiker 2 el suurlemoensap 1 tl roosmaryn 1 tl matige kerriepoeier sout peper na smaak Meng al ...

Read more

Boereworsbolletjie Kebab

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Moeg vir dieselfde goeters oor en oor by die braai…? Probeer gerus die smul lekker dis vir iets anders Jy benodig: Rou Boerewors Groot Knopie Sampioene ~ in dik skywe gesny Uie ~ in growwe stukke gesny Marinade van jou keuse bietjie olie sosatie stokkies Ryg al die vleis uit ...

Read more

Sampioen en Spek Happie

forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Hier is nog ‘n wenner vir peuselhappie om die braai… Ek vat sommer ‘n plastiek bakkie en gooi ‘n klomp sout en water daarin, dit moet ‘n lekker sterk sout water oplossing wees. Gooi nou jou pakkie Sampioene daarin en los dit so paar minute sodat dit die sout water ...

Read more

Knoffel-Kaasbroodjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Hemels Tuisgebak 500 g Bruismeel 500 ml Karringmelk (1 Boksie) 1.5 Kop gerasperde cheddar kaas (plus bietjie ekstra vir bo-oor) 1 Tl Marjolein 3 Tl Knoffelvlokkies 2 Eiers knypie sout knypie rooi peper 1 el wit uie soppoeier Voorverhit oond 180°C 1. Meng al die bestanddele goed saam. 2. Gooi ...

Read more

Kebab Frikkadelle

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Lekker aptyt opwekker langs die braaivleis vuur Hierdie  is ‘n baie lekker reseppie – ek gebruik hom oor-en-oor! 1 middelslag ui 1 kg maalvleis 30 ml fyngekapte vars pietersielie 15 ml Aromat 2 ml growwe swartpeper 250 g swoerdlose spek *jou gunsteling marinade So gemaak: Rasper die ui baie grof. Voeg ...

Read more

Blitsige Braaipap

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Al het ek grootgeword in die Wes-Kaap, is ek ‘n pap-lover van formaat! Pa het ons mooi geleer en Saterdae was pap-en-wors dag. Ek het nou nog die tweetand vurk (eintlik is dit ‘n vleisvurk of iets dergeliks – die ding hoort seker al in ‘n museum) waarmee Mams en ...

Read more

Kerrie-Sosaties

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Kerrie-Sosaties ~ die beste sosaties wat jy ooit sal eet 1,5 kg lamsboud / of steak / of hoenderborsies – met velletjie – in blokkies gesny (so 4 by 4 cm groot) varkspek – dun skyfies ( 5 mm), in dieselfde grootte blokkies gesny Meng bogenoemde vleis en spek met ...

Read more

Bakgat Bierbrood

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Bakgat Bierbrood met 3 variasies 500 g koekmeel 5 ml sout 340 ml bier 1 pak bruin uie-sop Voorverhit die oond tot 180º C. Spuit ‘n broodpan met kleefwerende middel. Sif die bruismeel , soppoeier en sout saam. Voeg die bier by en meng goed. Skep in die bereide pan ...

Read more

Nadia se Braai Marinade

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Braai Marinade Half liter coke, Kwart bottel suurlemoensap, Kwart botter sojasous. Verseel saam met enige soort vleis in ‘n tupperbak en laatstaan vir van ‘n uur op die kombuisblad tot ‘n hele dag in die yskas. Skud tupperbak so nou en dan, sodat vleis oral sous kry terwyl dit “trek”. ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!