Tag: boerekos
Van der Hum Likeur
5 kruienaeltjies 1 stukkie heel kaneel 0,6 ml gerasperde neutmuskaat 30 ml fyn, gedroogde nartjieskil 500 ml brandewyn 250 ml suikerstroop 45 ml rum Voeg die speserye en skil by die brandewyn en laat dit n maand lank staan. Syg dit dan deur n klam doek. Kook die stroop soos ...
Read morePepermentlikeur
250 ml suiker 250 ml kookwater 500 ml brandewyn 45 ml rum peperment geursel groen voedselkleursel Kook die water en suiker saam tot dit n draad trek as die stroop tussen twee vingers getoets word. Meng die stroop, brandewyn en rum en voeg die geursel by. Voeg die kleursel by ...
Read moreRooi mengeldrankie
ysblokkies 2 bottels rooiwyn, verkoel 45 ml sjerrie skil van 1 suurlemoen strooisuiker na smaak 350 ml sodawater, yskoud Plaas n groot mengbak in n bak met die ysblokkies en giet die rooiwyn daarin. Voeg die sjerrie, suurlemoenskil en suiker by. Haal die skil uit net voor dit geskink word ...
Read moreGekruide appelpons
1 liter appelstroop 2 pimentkorrels 2 kruienaeltjies 2 lang stukke heel kaneel 250 ml suiker Berei die appelstroop deur n paar ongeskilde appels in stukkies te kap en in water te kook tot al die sapuitgetrek is. Voeg net genoeg suiker by om dit effens te versoet en syg dit ...
Read moreKits gemmerbier
1 liter suiker 5.25 liter louwarm water 15 ml gis 10 ml suiker 250 ml louwarm water 10 ml jamaika gemmer Los die suiker in die water op. Meng die gis met die 10 ml suiker en roer die louwarm water by. Laat dit in n warm plek staan vir ...
Read moreGemmerbier
4,5 liter water 28 g gemmerwortel 500 ml suiker 15 ml gis 5 ml suiker 250 ml louwarm water 1 suurlemoen Kook water en voeg gekneusde gemmerwortel en suiker by. Roer dit tot die suiker opgelos is. Giet in n emaljekan of – emmer en laat afkoel tot louwarm. Meng ...
Read moreKlapperys – Ongekook
4 x 250 ml Versiersuiker 4 x 250 ml Klapper 1 Blik Kondensmelk 2.5 ml Kremetart knypie Sout 5 ml Vanielje geursel Kleursel ** Meng alles goed saam. ** As jy twee kleure wil maak, deel die klapperys in twee dele en gooi net ‘n druppel of so kleursel by ...
Read moreWarm groente sop
500 ml gekapte uie 2 pakkies gevriesde groente sop mengsel 2 blikkies tamaties met basielikruid, knoffel en oreganum 500 ml vleisatreksel 1 blikkie tamaties met groen rissies 250 ml water Braai die uie vir 4 minute totdat dit sag is. Voeg die res van die bestandele by, en bring dit ...
Read moreKoue tamatie-en-komkommersop
5 groot tamaties, geskil en gekap 1 klein komkommer, geskil 1 klein groen soetrissie, ontpit en gekap 1 ui, gekap 30 ml olyfolie 15 ml asyn 2 ml sout 2 ml vars gemaalde swartpeper 2 ml komyn Plaas al die bestanddele in n voedselverwerker en versap dit. Verkil die sop ...
Read moreRooilensiesop
Rooilensiesop 60 ml botter 1 ui, fyn gekap 2 knoffelhuisies, gekneus 15 ml koljander 10 ml fyn kaneel 5 ml borrie 5 ml fyn komyn 2 ml rooipeper 200 g rooilensies, gewas 1,5 liter hoenderaftreksel 30 ml tamatiepasta 15 ml suurlemoensap Verhit die botter en soteer die ui en die ...
Read more