Tag: boerekos
Korslose snoek en uietert
ui, fyngekap25g botter250g gerookte snoek100g beleë Cheddarkaas`n Tikkie rooipepper2 eiers250ml melk5ml mosterdpoeier25ml meelblomsout en varsgemaalde swartpeper MetodeSmeer `n pasteiskottel (22 cm deursnit). Braai die uiin botter in `n pan goudbruin. Bedek die boom van die pasteiskottel met die gebraaide ui. Verwyder alle velen grate van die snoek, vlok en bedek ...
Read moreSalmmousse
500g rooi salm60 ml asyn60ml suurroom12,5ml bereide peperwortel60ml suurlemoensap1 pakkie gelatien5ml sout5ml bereide mosterd125ml room125ml gerasperde Cheddarkaas MetodeDreineer salm, verwyder grate en vel. Vlok salm in `n mengbak met twee vurke. Maak `n pasta van die salm en asyn met behulp van `n elektriese versapper. Skep in `n groot mengbak ...
Read moreNiertjiepastei
10 skaapniertjies400g beesvleis sonder benesout en peper na smaak50ml meelblom25ml bottermedium ui in skywe gesny500g gevriesde blaardeeg500ml kookwater50ml asynlourierblare4 naeltjies100ml suurroom Verwyder vliesies om en buisies uit die niertjies ensny in stukkies.Sny die beesvleis in blokkies. Geur die niertjies en beesvleis met sout en peper, strooi met meelblom om elke ...
Read moreGevulde, gebakte tamaties
middelmatige tamaties200g lewersmeer200g geroomde maaskaas20ml gekapte uisout en peper na smaak Sny die bokant van elke tamatie af en krap die sagte gedeelte van elke tamatie uit. Meng die lewersmeer, tamatiemoes en roomkaassaam. Geur met sout en peper. Vul elke tamatie met lewerworsmengsel. Plaas op `n gesmeerde bakplaat. Bak in ...
Read moreBaba-aartappelslaai met jogurt-suurroomsous
1 kg baba-aartappels, geskrop en gehalveer250 ml suurroom100 ml dik mayonnaise250 ml Griekse jogurt15 ml heelkorrelmosterdvars gemaalde swartpepervars pietersielie, gekapsuiker na smaak Kook aartappels in sou*censored*er tot gaar, maar ferm. Meng res van bestanddele saam en giet oor aartappels. Bedek en hou in yskas tot nodig… *****J
Read moreSoutbeesvleis
1,5 kg soutbeesvleis5 heel peperkorrels2 heel naeltjies1 lourierblaar1 ui, gekap Plaas vleis in ‘n swaarboomkastrol en bedek met koue water. Bind die speserye in ‘n moeseliensakkie en plaas in water by vleis. Voeg ui by.Bring tot kookpunt en prut sowat 2 tot 2 en ‘n half uur of tot vleis ...
Read moreLewer op n stokkie
250 g onpitte pruimedante250 ml soet muskadel500 g skaap/bees lewer30 ml suurlemoen sap15 ml vars gekapte tiemie (5 ml droog)250 g spek15 ml mostert Week die pruimedante in die muskadel vir n uur. Maak die lewer skoon deur die membraan te verwyder. Sny die lewer in blokkies. Sprinkel die suurlemoensap ...
Read moreBoontjiesop en spek
500g pakkie droë suikerbone, oornag geweek in koue water250g gerookte spek, in blokkies gesny,1 varkpootjie2.5 liter water1 groot ui gekap1 wortel, grof gerasper65g (1blikkie) tamatiepasta2 lourierblare6 wonderpeperkorrels3 kruienaeltjies2 knoffelhuisies skoongemaak‘n paar gekapte takkies pietersielie10ml bruinasynsout en varsgemaalde swartpeperolyfolie Spoel bone af onder koue water en dreineer. Dompel varkpootjie vinnig in ...
Read more