Loader

Tag: biefstuk

Bobaas Pastei

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Bobaas Pastei met Bier, Biefstuk, Sampioene en gekarameliseerde uie as vulsel kan jy nie verkeerd gaan nie, met ‘n lieflike tuisgemaakte kors om die pastei af te rond Pastei kors: 500 g koekmeel 200 g yskoue botter in klein blokkies gesny 3 groot eiers liggies geklits Plaas koekmeel en botter ...

Read more

Oondgebraaide Peper Biefstuk

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Perfek vir kouevleis en slaai, jy kan die vleisstuk ook warm voorsit met groente en lekker lang bruinsous gemaak van die pansous 1- 2 kg heel Topside Biefstuk (maak seker daar is darem ‘n mooi lagie vet) 4 et botter Sout Gemaalde vars Swart Peper Foelie Voorverhit oond 180 C ...

Read more

“Flamed grill” Heel Biefstuk oor die kole

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Hoe ook al, ā€˜n heel Biefstuk braai is fantasties op die kole . 1 tot 2 kg Silveside of Sirloin Biefstuk; vroeg uit die yskas , uit sy verpakking verwyder en bring na kamertemperatuur Olyfolie 125ml Suurlemoensap 3 el Botter Swart peper en sout na smaak ***Goeie hardekool hout . ...

Read more

Sappige Suurlemoen en Peper T-Been in die pan

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

500 g T Been per persoon (matured) oopgestaan dat dit lug skep, vleis moet kamertemperatuur wees Olyfolie Botter ( so 3 el ) Suurlemoensap Growwe gemaalde swartpeper (genoeg, moenie skaam wees nie ) Sout na smaak Lekker groot swaarboompan Sny kepies aan die vetkant van jou T Been, smeer goed ...

Read more

Oondgebraaide Sirloin

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Heerlike Sondag Biefstuk in die oond, met goue aartappels 2 kg beeslende (Sirloin) 3 el botter bietjie olyfolie 3 knoffelhuisies, gekneus suurlemoen se sap sout en varsgemaalde swartpeper gemengde droe kruie tinfoelie aartappels Verhit oond tot 180 Ā°C. Vryf vleis met suurlemoensap , kruie en peper. Meng olyfolie en knoffel ...

Read more

Biefstuk, groenboontjie en dadel soet patat

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Bord vol eenvoud 1.2 kg biefstuk (kruisskyf of T-been) van jou keuse 80ml bruinsuiker 1 suurlemoen(skil gerasper, sap uitgedruk) 340ml bier 1ui (fyn gekap) 5ml mosterdpoeier sout en vars gemaalde swartpeper na smaak Plaas biefstukke in enkellaag in marineringsbak. Verhit bruinsuiker, bier, ui en mosterdpoeier, suurlemoenskil en sap, saam tot ...

Read more

Biefstuk en Niertjie Pastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Bestanddele: 1.5 kg biefstuk 500 g niertjies 1/2Ā  kop koekmeel 2 ml gemaalde gemmer 1 ml tiemie 3 tl Worcestersous 1 tlĀ  aangemaakte mosterd 1 t sout 30 ml sago 5 uie, opgekap pasteikors: 1 k koekmeel 2 t bakpoeier knippie sout 125ml sonneblomolie 125 ml melk 1 eier So ...

Read more

Dijon Sirloin

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

45 ml dijon mosterd 15 ml lemmetjiesap 10 ml knoffel 1,25 ml sout 2 sirloin steaks 30 ml vars gekapte pietersielie 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 3 el botter Voorverhit oond op 200 C Meng die eerste 4 bestanddele. Plaas die vleis op oonvaste bak , stip met botter en ...

Read more

Gepeperde Biefstuk met Sampioen Sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 biefstukke, vetjies verwyder (Ā± 200 g elk) 5 ml vars gemaalde swartpeper Cooking Spray 250 g gekerfde sampioene 2 groen uie, gekerf 75 ml rooiwyn of beesaftreksel Stel jou oond op rooster (grill). Besprinkel albei kante van die biefstuk met peper. Plaas die biefstukke in ‘n oondbak wat bespuit ...

Read more

Knoffel-en-kruie Biefstukke

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

4 biefstukke, vet verwyder (Ā± 200 g elk) 2,5 ml sout 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 75 ml gemaalde knoffel 15 ml vars roosmaryn, fyn gekap Besprinkel die biefstukke met sout en peper en bedek dit goed met die knoffel en roosmaryn. Braai dit dadelik of verkoel vir 1 uur. ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!