Loader

Tag: bbq

Heel Sout Skaapribbetjie oor die Kole

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Lek jou lippe af. Stadig. Stadig. Stadig. — Vat jou tyd. Of jy nou drink of nie. Langs die vuur vir 2 ure of so werk goed, laat daai vetjies lekker uitbraai. Hy braai en skroei ‘n biejtie. . Jy benodig: 1 heel lams/skaapribbetjie vroeg uit die yskas gehaal en ...

Read more

“Flamed grill” Heel Biefstuk oor die kole

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Hoe ook al, ā€˜n heel Biefstuk braai is fantasties op die kole . 1 tot 2 kg Silveside of Sirloin Biefstuk; vroeg uit die yskas , uit sy verpakking verwyder en bring na kamertemperatuur Olyfolie 125ml Suurlemoensap 3 el Botter Swart peper en sout na smaak ***Goeie hardekool hout . ...

Read more

“Flamed grill” lamsrib

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

“Flamed grill” lamsrib Die lamsrib word eers geskroei en geseel oor flamme en dan stadig tot perfeksie gebraai Hout, is die belangrikste bestandeel van ‘n braaivleis, en as mens nou gelukkig genoeg was om hardekool te kon kry soos ons vandag, dan sleep mens mos ‘n heel lamsrib oor daai ...

Read more

Kerrie Hoender-Sosaties

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Ā  1,5 kg hoenderborsies ā€“ met velletjie ā€“ in blokkies gesny (so 3 by 3 cm groot) varkspek ā€“ dun skyfies in dieselfde grootte blokkies gesny Ā  ** groen soetrisse opgekap in stukke , opsioneel ** uie in stukke opgekap, opsioneel Ā  Meng bogenoemde vleis en spek met die volgende: ...

Read more

Coca-Cola Hoenderkebabs

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

1 kg hoenderfillet in blokkies opgesny 1 groot ui, stukke gekap 1 groot groen soetrissie, stukke opgekap 500 ml coca-cola 125 ml sojasous 1 el bruinsuiker 3 el goue stroop 5 ml sout 6 sosatiestokkies in water geweek ĀƒRyg die hoenderstukke in op sosatiestokkies om die beurt met uie en ...

Read more

Heuning Tjops

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Hemelse Blatjang~Heuning Tjops oor die Kole *10 lams of vark loin tjops vir die sous/marinade 1 koppie blatjang 1 koppie persekonfyt 1/2 kop heuning 1 kop louwarm water 3 el kookolie 2 el bruinsuiker 2 el suurlemoensap 1 tl roosmaryn 1 tl matige kerriepoeier sout peper na smaak Meng al ...

Read more

Kerrie-Sosaties

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Kerrie-Sosaties ~ die beste sosaties wat jy ooit sal eet 1,5 kg lamsboud / of steak / of hoenderborsies ā€“ met velletjie ā€“ in blokkies gesny (so 4 by 4 cm groot) varkspek ā€“ dun skyfies ( 5 mm), in dieselfde grootte blokkies gesny Meng bogenoemde vleis en spek met ...

Read more

Boland Skaap Potjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Kookolie 8 skaapnek in 15 mm dik skywe gesny 8 skaap kneukels in 15 mm dik gesny 8 varkvleis kneukels, 15 mm dik gesny 8 klein uie 10 ml sout Vleisaftreksel 8 wortels, elk in 3 stukke gesny 3 groot aartappels, in blokkies gesny 24 jong groenbone, gehalveer 6 murgpampoentjies, ...

Read more

Kampvuur Lemoenpatat

forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

vir elke patat: (per persoon) so gemaak: 1 patat – halfgaar gekook in water, met skil en al 2 el botter 3ml lemoenskil gerasper Plaas die patat op ā€˜n stukkie tinfoelie wat groot genoeg is sodat die patat goed raarin toegevou kan word. Maak ā€˜n snit in die patat en ...

Read more

Lamsboudtjops oor die kole

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

Vinger alfek lekker bietjie kookolie 2 groot uie, in skywe gesny 25ml bruinsuiker 3 lourierblare 1el kerriepoeier 60ml asyn eetlepel vol gerasperde lemoenskil koppie fyn appelkooskonfyt halwe kop chutney kop water 10ml sout paar swart peperkorrels 2 kg lamsboudtjops Verhit die olie, Braai die ui tot deurskynend. Voeg alles behalwe ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!