Tag: bacon
Dubbele Kaas Pitta Pizza’s
Jy het nodig: (genoeg vir 6) 6 pitta broodjies 6 tl tamatie puree 3 ryp tamaties in dun skywe gesny 1 rooi soetrissie, repies gesny 1 groenrissie, repies gesny 4 knoffelhuisies, gekneus en fyn gedruk 3 chorizo worsies , gaargemaak , skyfies opgesny 200 g repies spek , gehalveer en ...
Read moreKebab Frikkadelle
Lekker aptyt opwekker langs die braaivleis vuur Hierdie is ‘n baie lekker reseppie – ek gebruik hom oor-en-oor! 1 middelslag ui 1 kg maalvleis 30 ml fyngekapte vars pietersielie 15 ml Aromat 2 ml growwe swartpeper 250 g swoerdlose spek *jou gunsteling marinade So gemaak: Rasper die ui baie grof. Voeg ...
Read moreSpinasie en Sampioen Maalvleisrol
Jy het nodig: Vulsel – bietjie olie, 1 ui gekap, 2.5ml vars knoffel, 6 skyfies ham gekap, 2.5ml droe gemengde kruie, 250g sampioene gesny. Maalvleis – 1kg maalvleis, 2.5ml asyn, 1 eier, 3/4k vars broodkrummels, 2.5ml sout, 30ml blatjang, knypie peper Afronding – 7.5ml mosterd, 300g spinasie, ontstingel en geblansjeer, ...
Read moreSpek en Romerige Kaas Souttert
My Gunsteling – Enige Dag Souttert Kors: 4 el botter gesmelt 1 en halwe kop sout koekies, fyngemaak Vulsel: 2 kop rou spinasie, fyn gesnipper – liggies gestoom 8 repies spekvleis, opgesny 1 middelslag ui, fyn gekap 1 kop geroomde maaskaas 1 kop suurroom 5 groot eiers halwe koppie fetakaas ...
Read moreSpek en Mieliebroodjie in n blik
Heerlik saam enige maaltyd…!! Bestandele: 250 g spek, gekap 410 g-blik mieliepitte, gedreineer 60 ml pietersielie, gekap 250 ml koekmeel 50 ml suurroom 5 eiers 2.5 ml sout swartpeper na smaak 5 ml bakpoeier Metode: Braai die spek in hulle eie vet in n braaipan tot bros en dreineer dit ...
Read moreSpek, kaas en mielie ontbyt muffins
Ontbyt……. ?? 2 koppies koekmeel 1 el bakpoeier 3 tl suiker knypie sout 3 groot eiers 1 koppie volroom melk 3 el olie 200 g gaar spek stukkies – gesnipper halwe kop kaas gerasper halwe kop heelpit mielies knypie mostert poeier knypie cayene pepep (rooi peper) knypie pietersielie Voorverhit oond ...
Read moreAvo , neut en Spekslaai
1 pak gemengde slaaiblare 6 sprietuie, in ringe gesny met groen lowwe 8 repe swoerdlose streepspek 4 snye witbrood sonder korsies 1 groot, ryp avokado 125 ml pekanneute, grof gekap 125 ml Franse slaaisous Breek die slaaiblare in kleiner stukkies en plaas in die slaaibak saam met die gesnyde sprietuie. ...
Read moreLow Carb Souttert
6 eiers 2 pakkies spek 3 k cheddar kaas 1/2 k room 1/2 k water Sit oond op 180 grade Snipper spek en braai tot gaar in pan en laat afkoel. Meng al die bestandele saam in mengbak. Smeer oondbestande bak. Gooi mengsel in oondbak en bak vir ongeveer 45min ...
Read moreHemelse Spek en Aartappel Gebak
Heerlik as bygereg of sommer so op sy eie 6 middelslag aartappels – halfgaar gekook 1 groot ui 2 x 200 g Escort skouer spek 2 knoffel huisies 375 ml cheddar kaas 600 ml vars room swart peper Sout Metode Sny spek repies in helfte deur; braai in warm ...
Read moreHoender en spek pasta
1 pak groot skulp noodles (gaargemaak soos op pak) 8x stukke hoender fillette (blokkies gesny) 1x ui gesnipper 1x bakkie spek gesnipper 1x groen soetrissie gesnipper 1x blik gesnyde sampioene 1x houer (250ml) room knoffel braai die uie en spek en soetrissie en knoffel in olie in ‘n braaipan voeg ...
Read more