Loader

Tag: Afrikaanse Resepte

Gevulde, gebakte tamaties

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

middelmatige tamaties200g lewersmeer200g geroomde maaskaas20ml gekapte uisout en peper na smaak Sny die bokant van elke tamatie af en krap die sagte gedeelte van elke tamatie uit. Meng die lewersmeer, tamatiemoes en roomkaassaam. Geur met sout en peper. Vul elke tamatie met lewerworsmengsel. Plaas op `n gesmeerde bakplaat. Bak in ...

Read more

Baba-aartappelslaai met jogurt-suurroomsous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 kg baba-aartappels, geskrop en gehalveer250 ml suurroom100 ml dik mayonnaise250 ml Griekse jogurt15 ml heelkorrelmosterdvars gemaalde swartpepervars pietersielie, gekapsuiker na smaak Kook aartappels in sou*censored*er tot gaar, maar ferm. Meng res van bestanddele saam en giet oor aartappels. Bedek en hou in yskas tot nodig… *****J

Read more

Soutbeesvleis

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

1,5 kg soutbeesvleis5 heel peperkorrels2 heel naeltjies1 lourierblaar1 ui, gekap Plaas vleis in ‘n swaarboomkastrol en bedek met koue water. Bind die speserye in ‘n moeseliensakkie en plaas in water by vleis. Voeg ui by.Bring tot kookpunt en prut sowat 2 tot 2 en ‘n half uur of tot vleis ...

Read more

Lewer op n stokkie

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

250 g onpitte pruimedante250 ml soet muskadel500 g skaap/bees lewer30 ml suurlemoen sap15 ml vars gekapte tiemie (5 ml droog)250 g spek15 ml mostert Week die pruimedante in die muskadel vir n uur. Maak die lewer skoon deur die membraan te verwyder. Sny die lewer in blokkies. Sprinkel die suurlemoensap ...

Read more

Bierbrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

500 g bruismeel30 ml suiker5 ml sout5 ml gemengde kruie1 blikkie of botteltjie bier (340 ml) Verhit die oond tot 180C. Smeer n middelslag-broodpan met n volume van 1.5 l (6 K) met botter. Meng die bruismeel, suiker, sout en kruie saam. Voeg die bier by en meng totdat n ...

Read more

Strooperige Koeksisters

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Stroop: 1L (4 k) Suiker375ml (1 ½ k) Water2.5ml (½ t) Kremetart2.5ml (½ t) fyn GemmerTwee stukke heel Kaneel5 tot 10 ml (1 tot 2 t) Gliserien Deeg: 1 L (4 k) Koekmeelblom2.5ml (½ t) Sout30ml (2 e) Bakpoeier60ml (4 e) Botter of Margarien1 Eier250 tot 375ml (1 tot 1 ...

Read more

Bobotie

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 kg Maalvleis (skaap- of beesvleis)3-5 Knoffelhuisies, fyngedruk4 heel Naeltjies (of ¼ t fyn naeltjies*)3 dik snye dag-oue Brood3 groot Uie, fyn gekerf3 eiers, geklits1 ½ tot 2 koppies Water1 koppie Melk¾ koppie Sultanas5 eetl Botter4 eetl Blatjang1 ½ eetl Olie1 ½ eetl Garam Masala (as jy dit kan kry, ...

Read more

Gouestroop-en-kaneelkluitjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Kluitjies250 ml bruismeelKnippie southalwe tl kaneelhalwe tl gemmer3 el botter2 groot eiers30 ml melk (ongeveer),Sous250 ml water250 ml suiker2 el vars suurlemoensap5 el gouestroop5 ml  kaneel3 el botter Sif die meel, sout en kaneel saam. Vryf die botter met jou vingerpunte in tot die mengsel krummelrig is. Klits die eier en melk saam ...

Read more

Sjokolade-koffiesous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Sjokolade-koffiesous375 ml room90 ml gouestroop200 g donker sjokolade, gekap5-10 ml kitskoffiepoeier5 ml kaneelVerhit alles stadig saam oor lae hitte tot glad. Bring tot kookpunt en prut tot die sous dik genoeg is om die agterkant van ‘n lepel te bedek. Laat afkoel tot louwarm. Lewer ongeveer 500 ml sous. Ryk ...

Read more

Gestopte Gemsbokfilet

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

As jy so gelukkig is om ‘n vrieskas vol wildsvleis te hê, probeer een van dié lekker resepte. 1 gemsbokfilet (ongeveer 1 kg)1 ryp, ferm avokado½ (50 g) brie-kaas1 pak (250 g) repiespekvleis Vlek die filet in sy lengte oop en vul met skyfies avokado en brie-kaas. Vou toe. Lê ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!