Wors en Rys Skottel
2011-07-20- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Hoofgereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(3.8 / 5)
9 People rated this recipe
Related Recipes:
‘n Heerlike vinnige en maklike gerreg!
Bestandele:
1 KG rou wors
2 koppies rou rys
1 Pak Hawain Stir Fry
1 Pakkie Sampioenroom sop
6 Koppies water
1 Blik Tamatie en uie smoor
2 Koppies gerasperde Kaas
Metode:
Voorverhit oond tot 180 grade.
Smeer oondskottel goed met margarien.
Versprei rys eweredig onder in bak.
Plaas wors bo-op.
Gooi nou die stir-fry ook bo-oor.
Maak die sop poeier met die water aan en gooi oor die mengsel.
Verprei die blikkie tamatie en uie smoor bo-op en sprinkel kaas oor.
Bak vir ongeveer een uur of tot al die vog geabsorbeer is.
Sit voor saam met knoffelbrood of gemenged slaai.
.