Loader

Wildswors

2015-07-14
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.4 / 5)

3.4 5 12
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

12 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Strooperige Koeksisters

  • Vrystaatse Melktert

  • Bobotie

 

Eenvoudige maar lekker wildswors resep
2kg Varkspek,  helfte blokkies gesny, ander helfte baie klein blokkies gesny
10kg Wildsvleis, ontbeen en mooi verwek, in blokkies gesny
3 kop Goeie gehalte asyn
1 kop Worcestersous
1 kop Heel koljander, geskroei en liggies gemaal
5 el Sout
3 el Vars gemaalde swartpeper
1 el Fyn naeltjies
3 tl Neutmuskaat
2 el Knoffelvlokkies

derms skoongemaak

Hou klein gesnyde spekblokkies eenkant en voeg groter blokkies spek by jou wildsvleis
Strooi jou speserye oor die vleisblokkies en meng goed deur.

Laat oornag in ‘n yskas
Maal vleismengsel nou grof en dan fyner .
Voeg kleiner spek by.
Meng asyn en worcestersous en gooi oor vleis meng  goed deur
Laat staan vir 20 minite
Stop nou jou vleismengsel in skoongemaakte  derms
 Laat word oornag hang  in koelkamer of yskas, moenie toemaak nie
Geniet!!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!