Loader

Vrugtige Bobotie

2014-08-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • mamma kraai se boerewors

  • Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)

  • Niertjiepastei

Ma se lekker bobotie

2 snye dag oue brood
200ml melk
2 uie gekap
bietjie kookolie
1 el suurlemoensap
2 tl matige kerrie
1 tl aromat
1 tl borrie
peper na smaak
500g topside maalvleis
4 el goeie blatjang
3 eiers
handvol droë appelkose ~ opgekap
1 granny smith appel ~ gerasper
handjie pitlose rosyne

Voorverhit oond 180 C
Week die brood in die melk. Braai uie in olie en gooi suurlemoensap by. Gooi die kerriepoeier, borrie aromat en peper by.
Druk melk uit die brood en hou die melk eenkant.
Voeg brood by die uiemengsel. Meng die vleis, blatjang, eier
appelkose, gerasperde appel en rosyne by prut 30 min tot sappig
Skep mengsel in gesmeerde oondvaste bak.
Meng die res van die eier en die melk wat uit die brood gedruk is en giet oor vleismengsel.
Bak 30 min.

**Mercia Geel vir Facebook Boerekos Kookengeniet**

Recipe Type: Tags: , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!