Loader

“Kafee op die hoek ” Vis

2016-10-12
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.9 / 5)

3.9 5 20
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

20 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Korslose snoek en uietert

  • Vis Paella

  • GEBAKTE STOKVIS SICILIAANS

  • VIS IN BIERBESLAG

  • APPELKOOSBOTTER OONDGEGEBAKTE SNOEK

Lekker bros gebakte vis is in ‘n degie

4 tot 6  hake fillets – gevries
2 kop koekmeel
1/2 tl sout
1/2 tl rooipeper “cayenne pepper”
8 druppels “egg yellow” kos kleursel
kouewater (so 2 koppie)
1 lt kooklie
In lekker groot plat mengbak, sif koekmeel, sout en cayenne pepper.
Voeg “egg yellow” kleursel by, dan koue water by tot deeg lekker dik pasta vorm
Plaas gevriesde vis in die deeg, bedek mooi oral om
Laat staan vir 20 minute
Verhit olie in diep pot tot lekker warm
Vat aan stert se kant en laat sak egalig in die warm olie
Braai tot goudbruin en bros aan albei kante
Sit op kombuispapier laat olie afdrip
Sprinkel met sout
Bedien dadelik met chips, uieringe, groenslaaitjie,suurlemoen skyfies  en lekker dik snye brood

**Gebruik sommer oorsiiet degie om uieringe in te doop en te diepbraai

Comments (3)

  1. posted by Huldah Barnard on October 17, 2016

    Julle resepte is baie gebruikersvriendelik. Hoe kan ek repte druk vir verdere verwysing

    • posted by Boerekos on October 17, 2016

      Hallo Huldah, Onderaan elke resep is ‘n opsie waarop jy kan klik om te print, share op facebook ens,Hoop jy kom reg !

  2. posted by Huldah Barnard on October 17, 2016

    Heerlik maklik

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!