Loader

Varknek met Sjerriesous

2007-05-16
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3 / 5)

3 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Varkribbetjie in die oond

  • Stadig Geroosterde Varkpens met Perskes

  • Oondgeroosterde Varkpens

  • Coca-Cola Varkboudtjops

  • Heuning en Gemmer Varkboud

Vryf sout en fyn gemmer in die varknek in.
Braai varknek in botter en olie tot bruin.
Plaas in foelie met 8 halwe uitjies en bak in oond @ 200 grade vir ongeveer 1 en 1/2 tot 2 uur.

Sjerriesous:
2 uie gekap
2.5 ml fyn vars knoffel
Soteer in botter
Voeg die volgende by:
15ml koekmeel by en roer
250ml (1k) sjerrie
250ml (1k) hoenderaftreksel
20ml tamatiepuree
2ml sout en 1ml vars gemaalde peper
10ml suurlemoensap
ongeveer 10 ontpitte, klein gesnyde pruimedante
Laat prut
Voeg al die sous en uitjies van vleis by die sjerriesous en laat goed deurkook
Haal van stoof af en voeg 100ml room by
Roer deur.
Gooi oor gesnyde varknek
Garneer met vars kruie
Sit dadelik voor

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!