Loader

Uiesnippers

2013-09-19
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3 / 5)

3 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Oorskiet rooi en wit wyn

  • Oupa Andre se sterk mosterd

  • Salmmousse

Ek het ‘n ‘koelkas-uiesnippers’. resep wat ons baie geniet.

5 uie gesnipper,
kookwater,
500ml bruinasyn,
500ml witsuiker,
125ml worcester sous,
125ml tamatiesous,
15ml sout,
12ml borrie,
12ml mostertpoeier,
5ml swartpeper.

Skil en sny die uie en plaas in ‘n nie-metaalbak. Giet genoeg kookwater oor om die uie heeltemal te bedek laat staan dan tot heeltemal afgekoel.
Dreineer goed. Meng die res vd bestandele en voeg by gedreineerde uie.
Skep in gesteriliseerde flesse en verkoel 3 dae lank voor gebruik.
Bere in yskas.

*Maria Bootsma via Facebook Boerekos Kookengeniet

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!