Tuisgemaakte Sjokolade Stroop

2016-09-19
  • Voorbereidings Tyd : 0m
  • Kook Tyd : 0m
  • Gereed In : 0m

1 kop Room
1 kop Suiker
3/4 kop kakao
1 tl vanilla geursel
knippie sout
2 el stroop

Roer al die bestanddele saam in ‘n lekker groot souspan oor matige hitte totsuiker opgelos is, tot glad en blink
Verwyder van die hitte en laat afkoel vir 10 min
Gooi in bottel, bere in yskas

Heerlik saam roomys, pannekoek of waffels

Gemiddelde Gradeering

(5 / 5)

5 5 6
Gradeer hierdie resep

6 Besoekers het hierdie resep gegradeer

Ons stel voor :
  • “Jam Donuts” – Oliebolle

  • Dubbel Sjokolade Potjie Poeding

  • Suurlemoenmelktert

  • Koekie Monster Roomys

  • Suurlemoen Kaaskoek in ‘n glas

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!

error: Content is protected !!