Tropiese Skemerkelkie
2014-09-10- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Drankies
- Add to favorites
Average Member Rating
(5 / 5)
2 People rated this recipe
Related Recipes:
2 baie sagte mango’s (geblik of vars) geskil , skywe gesny
2 baie sagte pere (geblik ook reg) geskil en opgesny
2 snye soet pynappel, (geblik ook reg)
3 grenadellas se pulp (geblik ook reg)
300ml mango sap
paar ysblokkies
Vir versiering
Grenadella pulp
Mintblaar
Gooi al die bestanddele in jou versapper, verwerk tot glad.
Gooi in skemer kelkie glase en bedien met ekstra grenadella pulp
en mint blaar bo-op.