Loader

Trish se Dubbel Pepermint Crisp Tert

2015-04-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 22
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

22 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Waatlemoen Kersfees Koek

 

500 ml room
1 blikkie karamel
2 pepermint crisp sjokolades
2 pakkies pepermint sjokolade gegeurde tenniskoekies

Klits 500ml room tot begin styf raak.
Vou n blikkie karamel in die room.
Rasper een peppermint crisp en sit in mengsel.
Pak tennis beskuitjies in bak en sit laag van mengsel op.
Sit nog n laag tennis beskuitjies en gooi die laaste mengsel bo op.
Rasper nog n pepper mint crisp bo oor vir versiering.
Los in yskas vir 5 ure of oornag en bedien

Comments (4)

  1. posted by Naas on September 30, 2015

    Wil resep probeer

  2. posted by Naas on September 30, 2015

    Copy please

  3. posted by Francois Pelcher on March 5, 2016

    Ek het die Peperment tert gemaak. Ek het net een fout gemaak, ek moes twee gemaak het. Ek het nie kans gehad om vir my self ‘n tweede porsie te kry nie. My mense het die tert verslint.
    Die tert was vantasties lekker.

    • posted by Boerekos on March 5, 2016

      Ek stem Francios, dis die lekkerste lekker, en die volgende dag nog lekkerder, 🙂

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!