Loader

Toffie Appels

2011-03-03
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.1 / 5)

4.1 5 12
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

12 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Sjokolade Balletjies

  • Munchies

  • Toffie Appels

  • Strooperige Koeksisters

  • Pofferige Meringues

 

 

 

 

Die kind in sommige van ons sal nooit sterf, ek vandag so lus vir ‘n toffieappel,, Kannie eens onthou wanneer laas ek een verober het nie…

 

Bestanddele:

15 medium grootte appels

190 ml water

2 koppies suiker

15 Sosatiestokkies

125 ml gouestroop

knypie sout

rooi of groen voedselkleursel

waspapier

 

So gemaak:

 

Was die appels

Druk die stokkies in waar die stingels se kant is

Neem 2 koppies suiker en 190ml water , gooi in kastrol;. Plaas baie  warm plaat , voeg  knypie sout en 125ml gouestroop daarby, roer aanhoudend met  houtlepe, bring tot kookpunt.

Laat lekker opborrel..roer vinnge…pasop vir brand!!

Toets nou ‘n druppeltjie van die stropies  in ‘n glas water, as  stropie kraak, is dit gereed om die appels te doop.

Gooi paar druppels  kleursel van jou keuse by, meng deur en doop die appels goed!!

Laat die ergste stroop stol,  sit  neer op gesmeerde waspapier tot hard

 

Breek ‘n tand……. Geniet!!

 

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!